Yorkie Fabulocity Spa
Up Market Doggy parlour where dogs are treated to the utmost care and attention to detail with love and caring.
05/11/2015
Kyk Karlientjie se toonnaels!! Emily het n mani- en n pedi- gedoen!
03/10/2015
Trudie en haar 2 mooi kinders!
18/09/2015
Altyd n plesier om Adele se seun te groom!!
15/09/2015
Rupie, kla geskeer, ge-bandana en gifbandjie, nou is ons pure bok!!
04/09/2015
Kyk vir Jazper, is hy nie n mooie seuntjie nie!
03/09/2015
Katrientjie Thomas is reg vir die somer!!!
22/08/2015
Anja en haar 2 kids, hoe rooier hoe mooier!!
05/08/2015
Amanda. En haar 2 kids, stunning foto vriendin!!!
29/06/2015
Lyk ons 2 boeties nou nie te oulik met ons silver en blou strikkies nie!
29/06/2015
Lila en Wimpie, wag vir mamma!
29/06/2015
Kyk nou vir Lila (Potch yorki) links op stoel haar nou gaan tuisaak tussen die Joburg yorkies!!! Glad nie bang!
15/06/2015
Mitzi, hier is nou n yorkie wat onder ons oe besig is om in n pragtige yorkie te verander!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
29 Violet Street, Miederpark
Potchefstroom
2532