Miki Studio
Professional Hair Stylist and Make Up Artist
Kayla ✨ dit was sooo lekker om jou haartjies vir jou mooi dag te doen. Jissie hoe kan ‘n Bruidjie SO mooi wees ENNN SO mooi hart hê! Dankie dat jy ons vetrou het met jou Bridal glam 🤩 dit was SO lekker oggend saam julle!
MUA:
Venue:
Loved creating this look for these beautiful Bridesmaids
Makeup by
Our BEAUTIFUL Bride Ashley yesterday 🤩 I loved creating this Bridal half up half down for you ✨ You looked absolutely stunning!
Makeup:
Venue:
Jacinta ✨ you looked so beautiful! I loved creating this hollywood waves and soft pink glam for your beautiful day 🤍
08/04/2026
07/04/2026
Mini Oormaaksessie op Jordan-lee | MOOI met Annelize Campher | 6 April 2026 In vandag se doen Annelize Campheren die span 'n Mini Oormaaksessie op Jordan-lee.Vir die volledige video en al die produkte, klik op die skakel...
Hollywood waves & bridal glam makeup vir mooiste Alma 🤩 dit was so lekker om die oggend saam julle te spandeer! Kan nie wag vir die fotos nie! 🤩
Stunning Christella 🤩 Loved loved loved creating this hollywood waves for your beautiful day! You are such an amazing woman inside and out! ✨ Beautiful Makeup by the amazing
Hoe stunning lyk my Bruidjie vandag 🤩 Ekt vir haar ‘n lekker Soft Glam makeup & Hollywood Waves create 🤩
Mooiste Kayla! Dit was soooo lekker om jou hare vir jou mooi dag te doen! Backstory: Ekt Kayla se hare by Rene se troue gedoen as ‘n Bridesmaid en nou as die Bruidjie 🤩
Hierdie upstyle pas jou so so so mooi!
Love die laaste stukkie van die video 🤩
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Pretoria
0081