AVON by Maritza Pretoria East

AVON by Maritza Pretoria East

Share

AVON beauty products

01/05/2026
15/04/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag lief. Ek bid God’s rykste seën oor jou lewe. Ek bid vir gesondheid, geluk, vrede en baie geld 😂
🥂🎂🥳🫶🏻🍾🙏🏻💵💰
Ek is baie lief vir jou en dank Die Here elke dag vir jou. 🫶🏻
Jy is die beste Dad vir ons kids en beste husband vir my!💰💎😇
Geniet jou dag!🦋
🩵💚💛Love u 💛💚🩵

09/04/2026

Small but powerful… these little vials are all about next-level self-care 🌿

If you’ve been curious to try it, now’s the perfect time 👇
Use my discount code: MARITZA10
Www.biopeptics.co.za.
AntiAging SkincareRoutine BeautyFromWithin SelfCareJourney RadiantSkin WellnessLifestyle BeautyTips

09/04/2026

Received my GHK CU today from Eloise… Super excited!! .n01 To get yours order directly on the website and use my discount code - MARITZA10.

16/03/2026

If you’ve been thinking about starting your own journey but don’t know where to begin — I’m happy to share what worked for me.

28/02/2026

Baie dankie vir die heerlike bederf! 🥂🎊. Dit was ongelooflik ontspannend en ek het die oggend so baie geniet. 🌸💛🌸. Ek waardeer dit opreg – dit was presies wat ek nodig gehad het!💚☺️💚

31/01/2026

Ek is geseënd met die beste gesin, vriende en familie in my lewe 💛 Dankie dat julle my dag spesiaal gemaak het!

24/12/2025

To all our family and friends! 🎄🩷

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Olympus Road Faerie Gln
Pretoria
0081