Klein Kiosk - Pretoria
Klein bederf is a locally produced and manufactured product. It is 100% natural and suitable for the whole family.
Contact me if you need any products of want to see our samples.
26/10/2021
Splinternuut by Klein!
Ons 2de produk in ons Klein Kβmers reeks.
Klein se Riet diffusers.
Met 18 verskillende geure om van te kies is daar een vir elke smaak en vir elke vertrek - van Sus se speelkamer tot Ouma se slaapkamer.
Beskikbaar in 100 & 200ml glas bottels.
Kontak my gerus vir enige bestellings of Navrae
Denise Fourie
0823705182
25/10/2021
Kontak my gerus vir enige Navrae of bestellings:
Denise Fourie
0823705182
25/10/2021
Die somer is hier en met soveel plesier, gaan ons mielies plant π
Pappa sΓͺ ek is nou groot genoeg, as ons lande toe trek.
Met ploeg en skaar kan ek self die trekker ry, so gaan die tyd verby.
En na al die dag se βwerkβ en avontuur, kan jou klein voorman sy dag afsluit met Klein se Bedrywige Borrelgom! π©π»βπΎπ
Jy sal Klein se Bedrywige Borrelgom in 10 verskillende produkte kry!!!ππ
Vir enige navrae of bestellings kontak my gerus:
Denise Fourie
0823705182
05/10/2021
Laat die bederf beginβ¦
Net die beste, natuurlik!!
Kliek op die skakel om ons vakansie katalogus af te laai of kom kuier op die webblad vir hierdie en nog vele meer geskenk idees
ππ»ππ»ππ»https://www.kleinbederf.co.za/wp-content/uploads/2021/10/klein-vakansie-katalogus.pdf
Enige Navrae of bestellings kontak my gerus
Denise 0823705182
08/09/2021
Come and join us on Sunday for a lovely day with the whole family at the Eastside Community Market
01/09/2021
βn Nuwe seisoen met nuwe moontlikhede, waar die onmoontlike moontlik kan word
31/08/2021
Heerlike bederf produkte vir die hele gesin
Net die beste natuurlik
100% suiwer produkte
Bekostigbaar
Perfekte geskenk of net om jouself te beder na βn lang dag
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Moreleta St, Pretoria, 0184, South Africa
Pretoria
0184