Magda se naaldwerk
Maak klere reg en maak van verskillende materiaal gebruike. Maak van klere
06/03/2023
31/05/2022
Hi middag almal hoop dit gaan goed met almal ek wil net graag weer n update gee van my werk eks besig met n paar goedjies sal fotos opsit sodra dit klaar is u kan my gerus kontak of whattsapp by 0712800649 nogmaals baie dankie God bless
Mensies share asb die page en nooi jou vriende om ook die page te like Dankie.
12/05/2022
5 in 1 sakkie vir die kombuis.
12/05/2022
Hondejassie om die woef kinders warm te hou.
12/05/2022
Plekmatjie stel.
Ek maak klere volgens patroon as ook verstellings van bestaande kledingstukke. Ek maak ook wasgoed pennetjie sakkies en Gr1 stoelsakkie, pen sakkie en lees boek sakkie. Ek kan honde jassies maak en plekmatjies.
Asseblief kontak my as jy iets besonders gemaak wil hĂȘ.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
0084, Tshwane
Pretoria
0084