Imy's
Handgemaakte Sterling silver juwele, gevorm deur instink en nie reëls nie. Asimetriese ontwerpe. Kunssinnig en anders.
18/04/2026
Ek het 'n paar nuwe stene gekry.
Sien jy iets wat jy graag sal wil dra? Ring, pendant of armband?
Gee gerus julle voorstelle en idees 💍💍💍
11/04/2026
En dis die mooi eindproduk.🌸
Dankie Danita vir die bestelling. Geniet hom!
10/04/2026
Hou die spasie dop om te sien wat maak ek met hierdie sagte Rose Quartz!
04/04/2026
**Moedersdag is om die draai!
**Bestel vroetydig om betyds klaar te wees.
**Aflewering 14 werksdae.
**Koop die basiese armband en voeg met tyd vir jou meer ontwerpe by
**Bespreek jou eie ontwerp met my vir pryse.
04/04/2026
02/04/2026
Mooi tydlose en eenvoudige ontwerp.
01/04/2026
Hou jy ook van sea glass?
Baie moontlikhede om van te kies.
28/03/2026
Hier is 'n paar Pinterest idees wat mooi armbande sal wees.
Bring vir my jou eie ontwerp en ek maak dit vir jou.
Alles word handgemaak en uniek.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Magalieskruin
Pretoria