Avon by Roelien
Ek lewer af in en omgewing van Pretoria Booysens area.
Hallo daar.
As daar iemand is wat nog Avon wil bestel die maand, jul is welkom om my te whatsapp 0796164485. Ek sit my laaste Avon bestellings in Vrydag 17:00.
Ek lewer af Booysens, Tuine, Daspoort, Hercules, Mountain View.
Ek verkoop ander produkte soos Avroy Shlain, Tupperware, Justine en Annique, maar eers weer Januarie.
Hallo.
Ek verkoop die volgende...
Avon,
Tupperware,
Avroy Shlain,
Justine,
Annique.
Dis women maand. Kom bedref jouself of die vrou in jou lewe.
As jy belangstel kontak my 0796164485
As jy R350 of meer bestel en betaal gee ek n gratis geskenkie.
26/06/2022
Avon mystery pak
2 x cutex
2 x lip products
1 x face product
2 x samples
Waarde van meer as R700
Jy betaal net R199.
Jy kan jouself bederf of vir iemand gee as n geskenk.
Dit is beskikbaar tot 30 Junie.
08/05/2022
Honey
08/05/2022
Justine
08/05/2022
08/05/2022
Avon
08/05/2022
Sh'zen
Hi daar.
Ek verkoop die volgende
*AVON*
*JUSTINE*
*ANNIQUE*
*TUPPERWARE*
*HONEY*
*AVROY SHLAIN*
*SH'ZEN*
*WILLA KRAUSE*
Ek het produkte in Voorraad.
Ek lewer af in Pretoria Booysens, Tuine, Claremont, Hercules, Daspoort, Hermanstad en Mountain View areas.
*GEEN* *KANSVATTERS* *ASSEBLIEF*
Kontak my gerus by
Roelien
0796164485
Ek bly in Booysens.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Pretoria
0082