PureFlex
Sport massage is designed to enhance athletic performance and recovery, with regular sport massage you can reduse injuries and shorten recovery time.
26/07/2016
Hai almal ek spesialiseer in advanced sport massaging soo wat dit behels is, dit help met...
- voorkoming van enige sport beseerings
-verbeter pretasie in aktiwiteit
-verminder herstel tyd van seer spiere
-help met bloed sirkulasie
-verminder krampe van spiere
-elimineer giftige metobilismes en melk sure
-bevordering van buigsaamheid
Ens.......
Ek doen ook hollistic massage vir die gene wat net wil relax en ontslae raak van al die stress knoppe!!!
12/07/2016
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Pretoria
145