Lilly Nails

Lilly Nails

Share

My passion is your nails!!!

Photos from Lilly Nails's post 14/08/2024
Photos from Lilly Nails's post 29/12/2020

Fountain spring nails done by lilly nails

03/12/2020

03 Desember 2020.....27 dae tot die einde van die jaar. 2020 een van die moeilikste jare wat meeste van ons nog beleef het. Carona het die hele wêreld getref en omvêr gegooi. Geliefdes het ons verloor. Mense het hul werk en tuistes verloor. `n negatiewe wolk het oor die hele wêreld se kop gehang. Maar in die moeilike tyd het ons soveel geleer en soveel positief uit dit ontvang. Lockdown het families tyd met mekaar laat spandeer. Mens laat besef geliefdes,vriende,liefde en omgee is al wat ons werklik nodig het. Ook het ons oë oop gegaan dat geloof in die Here is al wat ons kan help. Als gebeur met `n doel. Carona het ons nie swaker gemaak nie nee dit het ons sterker as mens in liefde en geloof laat groei. Ek het tot besef gekom dat maak nie saak wat oor jou pad kom nie mens kom sterker ander kant uit. 2020 was `n jaar wat ek nodig gehad het om klein goedjies raak te sien wat werklik saak maak in die lewe. Vir almal wil ek sê jul moet `n fantastiese Desember hê geniet elke oomblik wees veilig. 2021 kom en dit gaan `n ongelooflike jaar wees.

02/12/2020

16/11/2020

My passion is your nails!!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 15:00