Glamorous
Never stop dreaming - Invest in yourself, it pays the best interest!
13/12/2023
Voel jy lus vir 'n uitdaging? Het jy jouself afgeskeep in 2023 ? , dan is hierdie dalk net vir jou.
8 Weke klink min en as werklik commit gaan jy net resultate sien EN daar is lekker pryse om te wen 🤩🥳
20/11/2023
‼️ Laaste Digitale Styl en Kleur Analises vir 2023‼️
🔹Vanaf 20 - 30 November beskikbaar
As jy graag wil weet wat die beste kleure, haarkleur is asook wat jou persoonlike styl is moet jy vandag nog Glamorous kontak.
Jou Persoonlike styl maak saak. Dit is soos jou eie persoonlike handelsmerk💃🏻
Die regte kleure kan baie meer vir jou doen as net 'n mooi kleur wees.
Jy kry na die afloop van jou analises alles mooi saam gesit in een verslag.
Wat is ingesluit:
🔹Digitale Kleur Analise
🔹Digitale Styl Analise
🔹Digitale kleurkaarte
🔹Verslag met voorbeelde en wenke - alles mooi saamgestel
▪️Jy gaan weet wat jou kleur profiel is en die beste kleure vir jou.
▪️Jy gaan jou Persoonlike styl of ontdek as jy nie geweet het nie of jy gaan weet hoe om dit te vernuwe met nuwe inligting
▪️Jy gaan weet watse metale, haarkleur asook beste grimering om te dra. *uitgesluit onderlaag*
Kontak ☎️ 083 317 5041 vandag nog om jou analises te boek.
10/11/2023
😍 Net so paar ekstra foto's 📸
Bruid grimering en hare 30 September 👰
Die naweek is hier, vakansie is om die draai 💃🏻
Hier is so bietjie STYL INSPERASIE as jy dalk 'n funksie aan het of dalk wil jy sommer net mooi en stylvol aantrek.
🌟 Onthou ook Glamorous het 'n flash sale op privaat konsultasies tot einde November. Jy spaar 'n ongelooflike R7️⃣0️⃣0️⃣ 🥳 genoeg om vir jou 'n nuwe uitrustings te gaan koop in die regte kleur en styl💃🏻
Daar is ook nog 2 Saterdae werkswinkels oor 25 November en 9 Desember en albei het slegs nog 1 plekkie beskikbaar‼️
Kontak Sonet sommer vandag nog op ☎️ 083 317 5041
Om jou plek te bespreek.
07/11/2023
Slegs paar plekke nog beskikbaar💃🏻
Belê in JOUSELF, dis die beste belegging wat jy sal maak.
💃Is jy moeg vir vaal en oor-grote klere? Dalk pas niks meer bymekaar nie of jy sit met kaste vol klere maar niks is gemaklik of waarvan jy regtig hou nie. Jy koop net klere en skoene omdat die mode sê - dit wat tans op die rak is is wat jy moet dra.
Na hierdie konsultasie gaan jy koop wat by jou persoonlike styl pas, jou kleure gaan mekaar en jou komplimenteer en jou beste eienskappe uitbring, jou hare en grimering gaan by jou gesig en persoonlikheid pas💄
📣Hierdie spesiale aanbod is slegs vir NOVEMBER geldig. Kontak Glamorous Image and Style vandag nog om jou plek te bespreek.
📅Konsultasies is slegs van Ma - Vry beskikbaar.
Kontak ☎083 317 5041 vir meer inligting of om jou plek te konsultasie te bespreek.
04/11/2023
🎉JAAREINDFUNKSIE 🥳
Wil jy graag iets spesiaal doen vir die dames in jou kantoor?
'n Styl en kleur werkswinkel is 'n belegging in hul lewe.
Bespreek julle dames oggend van Ma - Vr.
Kontak ☎️ 083 317 5041 vir verdere inligting en besprekings.
04/11/2023
📅 Datums vir opkomende werkswinkels
25 NOVEMBER - REEDS VOL BESPREEK ‼️
9 DESEMBER - beperkte plek beskikbaar‼️
🎉Jaareindfunksies...
Is jy opsoek na `n spesiale iets vir die dames of dalk is julle `n groep vriendinne wat saam die jaar op `n hoë noot wil afsluit.
🎈Bespreek vandag nog julle werkswinkel. Slegs beperkte datums nog beskikbaar:
23 & 30 November
6, 11 & 13 Desember
Ingesluit:
🔹Kleur Analise
🔹Styl Analise
🔹Digitale volkleur styl gids
🔹Kleur kaarte
🔹Raad oor strepe, patrone ens
🔹Vele meer...
Hierdie is `n vol werkswinkel met alles wat jy nodig het om weer jou styl te vind en dit te laat werk 💃🏻
Indien jy een van die werkswinkels wil bywoon kan jy nog jou plek bespreek🤩
💃🏻Plekke word vinnig vol, moet dus nie te lank wag nie.
Belê in jouself - dis die beste belegging wat jy sal maak!
☎️ Kontak 083 317 5041 vir meer inligting of of om jou plek te bespreek.
04/11/2023
🤩 Vanoggend was weereens 'n baie lekker werkswinkel.
Baie dankie vir elke dame wat daar was. Dit is altyd lekker om vir die wat by die werkswinkels is te wys hoe kleur tot jou voordeel kan wees op meer as een manier.
As jy gedink het persoonlike styl maak nie saak nie, woon gerus een van die sessies by. Jou Persoonlike styl is soos 'n besigheid se handelsmerk. Dit is wat mense eerste sien nog voor hulle met jou gekommunikeer het. Hulle gaan jou ook so onthou.
Vir meer inligting oor die volgende datums of as jy 'n individuele konsultasies wil boek, kontak my Sonet Kotzee gerus op ☎️083 317 5041
31/10/2023
📣 Wat sê jy?
Sal jy 'n jumpsuit dra? Ja of Nee
Sal jy een van hierdie style dra op die fotos?
31/10/2023
🤩 As jy dalk bietjie vasgevang voel of dalk nie weet hoe of wat jou persoonlike styl is nie kan jy my kontak om jou te help sodat jy ook jou persoonlike styl kan ontdek.
Jou persoonlike styl is soos jou "branding" dit is wat mense eerste van jou sien💃🏻
29/10/2023
Hierdie werkswinkel moet jy bywoon VOOR jy enige nuwe aankope vir die vakansie gaan doen.
Beperkte plekke beskikbaar ‼️
Jy gaan die volgende weet as jy daar wegstap:
👠 Jou kleur profiel
👠 Die kleure wat jou die beste pas
👠 Watter kleure om te vermy
👠 Hoe gemaak met items in die "verkeerd" kleur
👠 Jou beste Metale
👠 Grimering opsies
👠 Haarkleur
👠 Jou persoonlike styl
Dan ontvang jy - ingesluit by die prys:
👗 Digitale Styl Gids
👗 Kleurkaarte gedruk asook digitaal
☕ Koffie en tee is ingesluit asook verversings.
🤩 GRATIS - Ek gaan bespreek hoe jy `n vakansie kapsule bou vir jou lekker vakansie wat voorlê 🩱👙👗
📌 Bespreek vandag jou plek. Jy wil nie die geleentheid misloop nie.
☎️ Glamorous op 083 317 5041 ‼️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Address
Pretoria
0009
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 17:00 |
| Tuesday | 10:00 - 17:00 |
| Wednesday | 10:00 - 17:00 |
| Thursday | 10:00 - 17:00 |
| Friday | 10:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |