Stukkie Seep

Stukkie Seep

Share

Stukkie Seep produkte is noukeurig gemaak in klein hoeveelhede met die gebruik van die beste essensiële olies en geure .

Photos from Stukkie Seep's post 11/04/2023

Bestel jou eie “ personalized “ sepie volgens jou behoefte 🍋. Suurlemoen voordele
- Reinig Vel
- Veg teen Aknee
- Verminder oortollige velolie
- Verwyder swartkoppies
- Verlig en verhelder vel

Photos from Stukkie Seep's post 13/01/2023

Spearmint, Avocado & Neroli Essentiële Seep
Coconut olie seep basis🥥

Sien voordele aangeheg.
- R30 een

Photos from Stukkie Seep's post 13/01/2023

Jojoba & Eucalyptus Essentiële olie
Goatsmilk seep bases 🐐

Voordele:
- Hidreer die vel
- Antibakteries & Antioxidant
- Bevorder wond genesing
- Bevorder Kollageen sintese
- Help met droë vel toestande soos ekseem

-R30 een

Photos from Stukkie Seep's post 13/01/2023

Silver Magnolia handsepies 💐
Handsepies beskikbaar in verskillende geure en vorms soos versoek.

-R10 een

Photos from Stukkie Seep's post 13/01/2023

Honey and Oatmeal soap 🐝
For sensitive skin
Glycerine Soap base
- R40 een

Voordele:
-Vir sensitiewe vel
- Verwyder Onsuiwerhede
-Aknee/Ekseem en Vel kondisisies
- Genees wonde vinniger
-Ryk in antioksidante wat die vel Jonk laat lyk

Photos from Stukkie Seep's post 13/01/2023

Cosmic Flower Scented Soap 🌸
Glycerine Soap base
Elkeen met hulle unieke voorkoms .
-R35 een

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria
0157