salon harvia's
Hair , Nails , Lashes , Face wax , mini makeovers
09/02/2026
19/11/2023
Dankie aan elke liewe klient van Salon Harvias vir julle ondersteuning. Ek wardeer julle elke so opreg... soveel liefde vir elke een.🤗
27/02/2023
Salon Harvias
083 387 2384
Stuur gerus n whatsapp
salon harvia's
Die beste besluit wat ek kon maak,was om vir myself te werk..
Goeie leer Meester en swatings
Dankie vir my male vir my 3 salone ,skoonma en natuurlik my man vir die bystaan en ondersteuning.dankie dat julle altyd in my geglo het..
Dankie aan elke liewe klient vir jou ondersteuning, ek kani genoeg dankie se vir dit,jul almal is deel van my en Harvias .
Hou asb my Facebook dop daar kom n paar lekker specials die maand
31/08/2022
Love my werk
Dankie vir elke liewe( klient)- (vriendin) ondersteuning..
Lief vir julle
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
1053 Terblanche Street, Villieria
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 08:15 - 18:45 |
| Tuesday | 08:15 - 18:45 |
| Wednesday | 08:00 - 14:30 |
| Thursday | 08:15 - 18:45 |
| Friday | 08:00 - 12:30 |
| Saturday | 07:30 - 15:00 |