Klein Bederf - Rooihuiskraal
01/06/2025
14/02/2025
Is jy ñ naeltegnikus? Of dalk ñ salon-eienares?
Dan MOET jy bietjie hier loer...
Met ñ mengsel van Klein se gunsteling olies o.a AVOKADO en Druiwepit, gaan ons LyfOLIE jou vel en hande ongelooflik voed en glansend gesond laat.
As deel van Klein se Februarie promosie is dit beskikbaar in ons 3 baie spesiale geure: GELIEFDE (ruik soos J'Adore) • Granaat • Stroop Appel
Beskikbaar in 50ml & 200ml
Stuur n boodskap na 072 880 3897 of epos na [email protected] vir jou bestelling.
13/02/2025
🍋 Lieflike LIPPE met Klein se LIPSTAFIES 🥝
Het jy geweet ons LIPstafies bevat Shea Botter? Daar is bewys dat Shea Botter maklik die vel kan binnedring om die selle gesond te hou en daarom is dit ñ uitstekende bevogtiger.
Beskikbaar in 6 geure
Vir meer inligting of bestellings kontak my op 072 880 3897 of [email protected]. Jy kan ook direk bestel vanaf ons webblad https://kleinbederf.com/?agent=2470.
12/02/2025
Kry ons Lekker Lyf pakket vir ñ LEKKER Februarie!
Beskikbaar in ons drie BAIE spesiale geure:
🩷 Geliefde (J'Adore)
🍎 Stroop Appel
❤️ Granaat
Vir meer inligting of bestellings kontak my op 072 880 3897 of [email protected]. Jy kan ook direk bestel vanaf ons webblad https://kleinbederf.com/?agent=2470.
🐑🐑🐑
11/02/2025
WELKOM FEBRUARIE! ❤️
Die geure en produkte is vir die hele Februarie beskikbaar.
Volledige katalogus beskikbaar❤️
Vir meer inligting of bestellings kontak my op 072 880 3897 of [email protected]. Jy kan ook direk bestel vanaf ons webblad https://kleinbederf.com/?agent=2470.
10/02/2025
LIETSJIE, ROOS & ROOIBOS is nie verniet ons nommer EEN geur onder dames die afgelope SES jaar nie 🌹🌹
Met sy soet, sagte eienskappe van Lietsjie en Roos, en die wonder van Rooibos is ons baie trots op hierdie "pienk-passie", eie aan Klein en een wat by 1000de vroue oor SA as hul gunsteling beskryf word!
BAIE BELANGRIK! Indien jy enige van ons produkte nog betyds wil kry vir hierdie Valentyndsdag, is vandag jou laaste dag wat jy kan bestel!
Vir meer inligting of bestellings kontak my op 072 880 3897 of [email protected]. Jy kan ook direk bestel vanaf ons webblad https://kleinbederf.com/?agent=2470.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |