Makeup on Fleek with Heidi
Because you deserve it!
14/08/2026
Ek bied vandag โn Phoera Cosmetics Makeup Workshop ๐ aan vir 300 Dames by KleinKaap Boutique Hotel. En vanaand weer by DieBlouHond waar Jezelle ook gaan optree. Dis nog nie te laat om jou kaartjie te bespreek nie. R200pp - [email protected] ๐ฒ 012 348 8820
Phoera Makeup sal ook te koop wees ๐ซถ๐ป
Bederf jouself vir โn aand uit, ek sien uit om my tips en tricks met julle te deel ๐ Heidi SA
Dankie Cordelia vir die voorreg om die naweek jou MU te kon doen vir hierdie groot geleentheid ๐
Ek is so trots op jou vriendinna โฅ๏ธ
15/07/2026
Matriekafskeid Makeup
Bespreek vandag nog jou plekkie ๐
Makeup on Fleek with Heidi
071 363 9019
12/06/2026
Hoe ongelooflik STUNNING lyk Cordelia ๐
Ek het grimering gedoen vir 7 van haar liedjies se musiekvideos wat binne die volgende paar maande vrygestel gaan word. Vandag is โDARE YOUโ vrygestel en beskikbaar op alle digitale platforms!
1 down 6 to go! Trots op jou my maat!
Dankie vir die voorreg jou mooi mens! ๐
https://youtu.be/K0GqU4_pCxU?si=WaXePcYkK00IYXj1
In Trotse Samewerking met Sound Ninja
Clothing and appearance support African Apparel Kay-Lee Badenhorst CheraLee
Produksie Arri Opperman
Verspreiding Brothers Campbell
Musiekvideo Vervaardiger Julius Bekker
Makeup Heidi SA
Hare Anneke Van Staden
Band Bruce Wallace & Dean Henning
Rudi Muller Dankie vir jou gebede raad en ondersteuning.
Ferdi J Steyn Dankie vir jou ondersteuning agter die skerms.
Cordelia - Dare You "Dare You" is a tongue in cheek take on romance and original compos...
21/04/2026
Grimering vir diรฉ twee stunning dames se opening van hulle nuwe studio - in Pretoria Noord ๐๐ปโโ๏ธ
Well done girls, met julle nuwe journey!
Ek bid dat God julle besigheid in oorvloed sal seรซn. Dankie dat julle my vertrou om julle te op te โGLAMโ vir julle spesiale geleenthede! ๐
๐ธ Fotos geleen by
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Magalieskruin
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 14:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |