Capelli Haarkappersalon

Capelli Haarkappersalon

Share

Capelli haarkappersalon Waverley Ons Haarkapsters is:
Magdel Drotsky
Annelie Craill
Madeleine Eveleigh
Martha Khoza

Photos 24/05/2017
27/09/2016

Vakleerling/student wat elke Dinsdag van 3 tot 8 uur in die aand kan kom help in die salon. Skakel 082 454 2161

15/08/2016

Goeie naeltegnikus benodig by Capelli Haarkappersalon
Werk vir jouself.
Huur perseel in Haarsalon vir R500 per maand.
In 'n veilige omgewing met cctv Kamera wat dop hou.
012 3322 974

Photos 08/08/2016

Slegs telefoniese afsprake:
012 332 2974
Kry bietjie kleur in jou lewe!
Kom kleursjampoe jou hare met
Colorance GOLDWELL hou 5-10 wasse

R70.00 Kort hare
R120.00 Lang hare

PERM SPESIAL net by Madelein Slegs telefoniese afsprake 012 3322974
Perm = R270.00
Sny = R50.00
Set = R60.00
B/W = R80.00

25/07/2016

PERM SPESIAL net by Madelein Slegs telefoniese afsprake 012 3322974
Cunninghamlaan 1324, Waverley
Perm = R270.00
Sny = R50.00
Set = R60.00
B/W = R80.00

Photos 27/06/2016

R50 VIR AL MADELEIN SE SNYE:Slegs per telefoon afsprake by Capelli Haarkappersalon : 012 3322 974 Cunninghamlaan 1324 Waverley.

Photos 11/05/2016

Spesial vir Mei::.. Capelli Haarkappersalon Madeleine Madz EveleighAlle snye R50 per persoon. Mans, vrouens, kinders, oumas en oupas.
Slegs op afspraak per Telefoon..012-332 2974
Cunninghamlaan 1324
Waverley

06/05/2016

Spesial vir Mei::.. Capelli Haarkappersalon Madeleine Madz Eveleigh Alle snye R50 per persoon. Mans, vrouens, kinders, oumas en oupas.
Slegs op afspraak per Telefoon..012-332 2974

Photos from Capelli Haarkappersalon's post 15/04/2016
15/04/2016

SPESIAL:...GRATIS DAMES SNY.
012 332 2974 Madeleine Madz Eveleigh sny mans en kinders vir R50 en dames VERNIET net vir die res van April. BRING DIE HELE GESIN!!!
Ons sal fotos van ha snye soos sy vorder..

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Cunninghamlaan 1324 Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 15:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 14:00