Salon Tasha
This is the place where we talk hair and beauty. Not only do we talk but we deliver. From Short hair to long hair, sophisticated to funky we work it all.
26/04/2022
Awesome make overs by Salon Tasha kom kuier en maak jou van kop tot tone mooi en voel sommer soos n nuwe mens
14/02/2022
Hettie se make over by Salon Tasha
04/02/2022
Geniet jou nuwe jy en jy lyk nou weer te sexy
07/01/2022
Weer een awesome make over Berta geniet jou hare
18/09/2021
Nog lekker make over s by Salon Tasha
18/09/2021
Lekker make over s die week en naweek nog foto s volg
12/09/2021
Annetjie en Annesta se Make over s gister by Salon Tasha
25/08/2021
Geniet jou nuwe haar kleur ella
25/08/2021
Wat n stunning Bruid vandag gedoen vir hulle troue 12uur vanmiddag en poppie baie geluk met jou verjaarsdag geniet jou Dogter hulle se troue vandag groete Salon Tasha
14/08/2021
Elmarie se make over gister by Salon Tasha geniet jou nuwe jy
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
287 Ivor Avenue, Mountain View
Pretoria
0082