Hair by Roelien
Roelien Hair
19/08/2022
So kom ons aan einde van nog n jaar.
Salon sluit 20 Desember 2021.
Boek nou laaste afspraak om seker te maak van n plekkie.
🎄🎄🎄🎄🎄
21/06/2021
Afsprake nog beskikbaar vir die week. Kontak my gerus. 079 888 7868
06/06/2021
Hallo almal! Nog plekkies oop vir die week on jul op te kikker vir die winter kontak my gerus 079 888 7868.
27/04/2021
Afsprake beskikbaar nog vir die week!
30/03/2021
22/02/2021
Afsprake nog beskikbaar die week!
Voorspoed vir 2021!
Ons is al klaar in 2021 en ek wens vir elkeen van julle n mooi geseende 2021 toe.
Ek d**k die geheim is om positief te bly en dag vir dag te vat.
Ek sien uit om deel te wees van julle nuwe jaar , met hope nuwe style en kleure.
Kontak my gerus vir julle afsprake 079 888 7868
✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️✂️
Voorspoedige nuwe jaar. Mag 2021 al ons wildste drome oor tref , mag ons vrede en vreugde ervaar en gesondheid hé! Mag julle almal geseend wees!
Ek sien uit om weer n jaar julle almal mooi te maak!
Dankie dat ek deel kan wees van 2021.
24/11/2020
Kersfees is om die draai! Maak seker afsprake is geboek .
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
862 Patryshond Straat , Garsfontein
Pretoria
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 16:00 |