Tof My Op
Profound love for make-up artistry and spray tanning. Be tan, do your make-up and be kind.
02/10/2024
Tof My Op met velsorg💄
Deel 1: Berei Jou Doek Voor
1. Reinig en Hidreer:
Gebruik 'n sagte reiniger om die dag se drama af te was en smeer 'n bietjie moisturizer aan. D**k aan dit as 'n knus drukkie vir jou vel.
2. Priming:
Primer is jou grimering se beste vriend! Sê totsiens aan g***s en hallo aan gladheid!
Tof My Op Tien Rand Tip -
Scrub met koffie: Gebruik die oorblyfsels van jou koffie en meng dit met suiker, siedaar! Jy het 'n energieke scrub wat jou vel laat glow!
Tof My Op met 'n spraytan💄👙
Tof My Op vir my talent kompetisie💄❤️
Tof My Op vir my matriekafskeid💄❤️
09/09/2024
Step into the season with a radiant, sun-kissed look that lasts. Book now and shine bright!
Tof My Op vir my troudag💄
04/02/2024
Single or taken, let's make your tan the only commitment this Valentine's Day! Our spray tan will have you looking so hot, Cupid will need sunscreen.
01/01/2024
Tof My Op-kliënte, ek wil graag my opregte dankbaarheid uitspreek vir 'n suksesvolle jaar saam met julle. Mag die nuwe jaar vir ons gevul wees met voorspoed en samewerking. Geseënde nuwe jaar!💄
Mej. Rietvlei 2023💄
01/12/2023
GLOWCEMBER
Kry daardie somergloed hierdie Desember met 'n professionele spray tan.
Vo2 Max Fitness Center
Die gekose tan vir Mevrou Pretoria-Tshwane Chantal Cloete Mrs. Pretoria Tshwane
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Pretoria