Hair by Nicole

Hair by Nicole

Share

Mobile Traveling Hairdresser

04/05/2026

Haarstylist NA Haarstylist💇💇💇‍♂️
Kom ons wees eerlik😉
Hierdie industrie breek jou soms stadig.
maar jy glimlag steeds asof niks fout is nie, asof jy nie mure proebeer vashou om nie om te val nie.
Dis nie net van mooi hare en foto’s nie.
Daars uitputting wat jy wegsteek.
Daars emosioneel gee , tot daar niks oor is nie.
Dis om almal anders heel te laat voel,
terwyl jy self stil-stil uitmekaar val.
Die druk om perfek te wees
selfs op dae wat jy skaars regop kan staan.
" Nicole" onthou om Altyd vriendelik te wees, al sukkel jy!
Proebeer en onthou om Altyd professioneel.
Jy moet elke dag regstaan, en Altyd “aan" wees voor die deure oop maak.
En niemand sien die oomblikke
wanneer jy net wil stil raak nie.
Niemand praat oor die uitbranding
wat nie hard skree nie.

“jy is moeg.”
Ek hoor dit.
Want ek leef dit ook.
hierdie is vir die waarheid.
Die dae wat jy wonder of jy kan aanhou.
Die dae wat jy net wil asemhaal… SONDER druk.
As jy al ooit gevoel het jy gee jouself stukkie vir stukkie weg.

Jy is nie alleen nie 🤍

11/03/2025
Photos from Hair by Nicole's post 11/03/2025
16/12/2018

Dit is absoluut 'n voorreg om hierdie fantastiese sangeres as my Ambassadeur tehê! Hare en make-up gedoen vir Mari Bosman vir haar nuutste liedjie wat my hart so diep raak 'N Man soos my pa!!!! Ek sien uit na ons pad saam!!💖💖

Vyf maklike haarstyle vir die somer - Goeie Huishouding 07/12/2017

Vyf maklike haarstyle vir die somer - Goeie Huishouding Vyf maklike haarstyle vir die somer: Hierdie vyf haarstyle is nie net vining en maklik nie, maar dit sal ook jou hare uit jou nek en gesig hou

Fashion shoots & Fashion shows 12/09/2012
Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria
0081