Kleurvol

Kleurvol

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleurvol, Health/Beauty, 1 Amarand Avenue, Pretoria.

22/09/2026

Liefste Jennifer Myburgh se kleuranalise - Deel 2 🌈

11/09/2026

Ek wens ek kon Jennifer Myburgh se menswees in ‘n bottel sit en aan almal uitdeel op ‘n reënerige dag. Sy is sonskyn en vreugde vasgevang ☀️

Kom ons kyk watter metaal/metale haar gelaatstrekke die beste pas. Wat d**k jy?

10/09/2026

As jy my al ‘n rukkie volg, sal jy weet ek doen nie sommer ‘collabs’ nie. My fokus is om vroue te inspireer om ten volle te blom soos net hulle kan, so dis nie vir my kongruent met produkte heeltyd bemark nie.

Ek koop eerder produkte waaroor ek passievol is en dra klere wat by my pas en vir my vreugde gee, as wat ek produkte gebruik en klere dra, omdat daar ‘strings attached’ is. So wanneer ek die dag hande vat met ‘n handelsmerk, dan moet jy weet ek voel al die bogenoemde daaroor - passie, vreugde en vertroue.

Dis hoe ek oor Blend and Snap se produkte voel.
Wanneer jy weet,
dan weet jy.
Gebruik gerus kode BS-KLEURVOL15 op hulle webtuiste vir 15% afslag op hul produkte.

07/09/2026

Throwback na hotelkamer kleuranalise met al die klere wat ons kon vind vir drapering 🌈😅

01/09/2026

Moeiteloos mooi 🫶

01/09/2026

Liewe Kaap-vriendinne,

Ek kom vir julle kuier en sal jou so graag wil ontmoet 🫶

Ek gaan tussen 21-28 September my dienste en pakkette aanbied by die lieflike Brush Hair Salon 📍Tygerwaterfront salon 💇‍♀️

Stuur gerus ‘n DM, WhatsApp of e-pos om jou sessie te boek by my. Ek bring my lappies, lippies en ‘n paar nuwe speelgoed saam 🤩

Liefde,

Jeanne

28/08/2026

Om te wéét wat vir jou werk is soos ‘n homecoming.
Die gevoel van ‘hierdie is werklik ék’ 🫶

Mini oormaaksessie op die pragtige Kate Roothman vir Die GROOT Ontbyt saam met Makeup by Annelize en Angelique Robbertse Calitz 💄

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


1 Amarand Avenue
Pretoria
0002