Fabulously Glam
“It’s time to relax and refresh at Fabulously Glam! We’re experts at making your children feel
My hart is so seer om die volgende te tik maar Fabulously Glam gaan hul deure sluit. Tyd vir ‘n nuwe avontuur...
Baie dankie vir al die ondersteuning oor die jare.
Groete 💕
Lekker bederfdag gehad vir ma's en dogters...
Moet nie die volgende een mis nie...
Want jul gaan verseker spyt wees!!!😜
19/04/2019
12/04/2019
Mobile Partytjie....!!!!🎉
28/01/2019
💗💗💗💕
12/01/2019
Grootste voorreg as mense jou kies om hul spesiale dag ekstra spesiaal te maak. Hierdie dogtertjie het nou al voorheen by ons gekuier en Annabelle jy is die oulikste dogtertjie. Ons was bevoorreg om in jou spesiale dag te deel dankie. Hoop net alles wat goed is vir jou. Jy het regtig 'n fantastiese mamma. Mag dit goed gaan... Lekker Verjaar mag daar nog baie meer wees propvol seën!
11/01/2019
Daarsy ons nuwe Spa alles met Easygrass...
Vir daai buite gevoel binne...
Ons kan nie wag om jul te bederf...
10/12/2018
Lekker partytjie gehou!!!🎉
Kan nie wag om dit te deel as dit klaar is...😜
The only indoor outdoor Spa...!😜
Hi
Daar is bitter min Saterdae nog beskikbaar
ek gee net datums van beskikbaarheid weer deur aangesien daar paar veranderings is/was:
Geen in Oktober.😬🙈
10 November 2018
17 November 2018
15 Desember 2018
Groete 🌺
Charlotte
20/08/2018
Lekker Partytjie gehou!!! Nadia Steenkamp Paterson jul het pragtige dogters mag Luané nog baie jare vir julle gespaar word. Mag goedheid en guns haar volg al die dae van haar lewe! Hoop jy het Lekker by ons Verjaar nooi! Want dit was vir ons lekker om haar te bederf!!!😜
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
360 Trouw Street, Capital Park
Pretoria
0084
Opening Hours
| Friday | 16:00 - 19:00 |
| Saturday | 09:00 - 18:00 |
| Sunday | 09:00 - 18:00 |