Die Salon

Die Salon

Share

Come and enjoy having your hair done professionals, enjoy a refreshing drink and leave feeling confident and excited. Give us a try today.

Dié Salon has 38 years experience in professional haircare. 082 447 2770 Dié Salon has been in operation since 1988 and have retained clients for many years. We specialise in gents cuts and for women.... EVERYTHING from blow waves to colour to foils to perms to upstyles for matric dances, weddings etc. The atmosphere is one that is relaxed with light fresh music in the background and our clients always leave feeling calm and VERY happy with their hair. We not only style your hair, we show you how to manage it on a daily basis so that you can keep the style for longer. No hair is too thin or thick, short or long, straight or curly for us. There is a refreshment menu that is available for all clientele whilst they are being pampered. If you refer a new client to our salon you will receive R100.00 discount on your next appointment. We also sell gift vouchers which are excellent for Mothers Day, birthdays, Valentines day etc

We can bring out the confidence in the most conservative gent and lady. Call us on 012 998 7854 or 0824472770

************************************************************

Die Salon het in 1988 sy deure aan die publiek oop gemaak en is nog een van die beste salonne in Pretoria Oos

Ons verskaf dienste van mans haarsnye en ALLES vir die dames tot kleur, perms, foils en baie meer. Ons verskaf ook uitstekende pakkette vir Matriekafskeid en Bruide

Ons salon verskaf ‘n rustige atmosfeer met ligte musiek wat enige persoon rus vir sy siel sal verskaf. Ons het ook ‘n verskapperings spyskaart wat elke klient kan geniet terwyl hulle mooi gemaak word. By Die Salon maak ons nie net jou hare mooi nie, maar spandeer tyd om jou te wys hoe om dit te hanteer tot jou volgende besoek

Geen haarstyle is te dun, dik, krullerig, kort of lank vir ons nie! Ons Promosie:



Vir elke klient wat u na ons verwys kwalifiseer u vir ‘n R100 afslag op u volgende afspraak

Ons verskaf geskenkbewyse vir die spesiale persone in jou lewe! Geen rede om hulle nie te bederf nie! Maak jou afspraak vandag! Kontak ons by 012 9987854 / 0824472770

Photos from Die Salon's post 03/09/2026

Goeiemôre!
Dankie vir jou tyd spandeer op ons bladsy. Donker foils soos belowe.

Photos from Die Salon's post 24/08/2026

Goeienaand
Baie dankie vir jou tyd spandeer op ons bladsy.
Baie dankie aan al ons kliënte en ook gewillige modelle as ondersteuners. Ons sien uit na jul oproepe !

Photos from Die Salon's post 18/08/2026

Thank you for visiting our page. As promised..
Curly hair....

18/08/2026

Baie dankie aan al ons nuwe followers !!
En aan al ons followers van nog altyd. Ek sien elkeen raak en bedank elkeen uit my hart uit.

Photos from Die Salon's post 18/08/2026

Goeiemôre
Dankie vir jou inloer
Hier is beloofde blonde modelle van ons

Photos from Die Salon's post 10/08/2026

Baie dankie dat jy inloer, baie dankie aan die wat ons ' follow ' en ook baie dankie aan die wat ons Fb bladsy en ons posts' like ' !
Hier is sommer n ietsie van alles !
Dankie aan al ons modelle en ondersteuners !

Photos from Die Salon's post 08/08/2026

Baie dankie vir jou op ons bladsy.
Hier is n paar van ons kleur modelle.
Dankie aan al ons ondersteuners.

08/08/2026

Goeiemôre aan al ons followers !
Dit beteken vir ons vreeslik baie. Aan almal wat ons page EN posts like ...
Ek waardeer elkeen van julle en dan natuurlik jul ondersteuning in Dié Die Salon is ek baie dankbaar voor. Julle is brood op ons tafels.
Weereens BAIE DANKIE !

Photos from Die Salon's post 08/08/2026

Goeiemôre
Permodelle soos belowe.

Photos from Die Salon's post 29/07/2026

Goeiemôre
Dankie vir jou inloer
N paar van ons modelle se foils . Alles hang af van dikte buiten lengte van jou hare. Stuur gerus asb n foto van jou hare los van agter, asook na kleur waarna jy verlang, en ons kwoteer jou presies. Sien uit van julle te hoor.

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


482 Vleiland Street
Pretoria
0081

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00