Lizzy Pop
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lizzy Pop, Beauty, cosmetic & personal care, Pretoria.
π Makeup artist | Dreamer | Beauty lover
β¨ Specialising in bridal, matric, photoshoot & event glam
π Learn your own magic β one-on-one or group makeup lessons
πAt Lizzy Pop Studio β where your face tells your story π«
31/05/2026
π©·π©·π©·
Julle het gevra π€©
Ons het die 4de Julie 2026 Ε lekker grimeer werkswinkel by DeliAt369 (Roodeplaat, Pretoria) vir slegs R550 per persoon!
Die tema is lekker "High Tea" vinger etes en tee ingesluit !
Jy bring slegs jou eie "Makeup Brush Set" en Maskara, die res het ons wat op die dag kan gebruik.
Kom leer nuwe grimeer tegnieke en kom geniet die oggend saam met ons.
Bespreking is belangrik om jou plek te hou, whatsapp ons op 071 970 0307 om jou plekkie te bespreek!
Wie se reaksie is jou gunstelling ?
31/05/2026
Ons eerste episode is beskikbaar op Youtube van Op my Pienk Bank π€©π©·
Episode 1 van Op my Pienk bank, waar ek vandaan kom π©· Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.
Makeover tyd π€© ma en dogter duo π«Ά
25/05/2026
Iets opwindend is aan die gebeur π©·
En dit alles op my Pienk Bank !
Hou ons blad dop vir wat oppad is π₯°
Makeover tyd π©· Moeder van die Bruidegom π€΅ββοΈ Hierdie was so spesiaal, Ε ma se liefde is net onbeslryflik groot π«Ά
Makeover tyd π©· Wedding Guest π«Ά
Hoe mooi is die makeover π€© sy is Ε gas by Ε troue en ons kon haar op tof π
19/05/2026
Wedding Make-up and Hair done by us π°ββοΈ
Faced Bridal Artistry also assisted with some of the ladies Makeup and hair π«Ά
18/05/2026
Slegs vir die week!
Bestel joune nou aanlyn op www.lizzypop.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Pretoria
0035
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |