Salon Esandre
Hair and Beauty Salon located at Fleurenville Aged Care Village in Montana Pretoria. We are open to
13/03/2025
Barbershop by Jan se skuld se special pryse.
18/10/2022
Nuwe haarkapster se doen en late, net na nege maande by die salon. Sy oortref haarself. Soooo trots op jou Kristen
Ek is opsoek na n gekwalifiseerde kaarkapster om uit te help vir 3 weke in my salon by Fleurenville in Desember. Kontak my gerus
18/10/2022
Lekker spanbou saam fleurenville personeel vandag
11/04/2020
So werk ons in die salon deur covid 19 en ons eerste salon baba is ok by die huis gecover.
Cutting of nails and tone nails, manicure, pedicure, waxing and some building of nails, painting and gel
13/02/2020
Lekker binding time, Leeu park mid week brake saam die ou mensies. Was dit nou lekker.
12/02/2020
Brazilian blowave gedoen. Hare voel uitstekend. Skakel ons vd beste pryse.
12/02/2020
Dis hoe ons kliente ontspan as die perm tyd te lank vat. Tannie Duppoe te dierbaar, 91 vra of sy maar solank bietjie kan rus.
19/11/2019
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Corner 3rd And Jan Bantjies, Montana
Pretoria
0007
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |