Beautiful Change
We offer makeup and image consulting services.
At Beautiful Change I love to equip women with the skills and knowledge to enhance their personal style, mentor them through their personal transformation and inspire confidence that shines from within.
27/05/2026
Pieter & Riana met hul “unofficial engagement shoot”. Ek lag nou lekker hieroor want binnekort post ek hul troufotos! Hulle het glad nie verloof geraak soos in die tradisionele sin van die woord nie en hierdie was eintlik net die voorsmaak fotosessie voor hul troue. Op hul troudag het hulle eers mekaar se ringe gesien wat vir elkeen gemaak is.
Fotografie: .weddings
Venue: Uniegeboue in Pretoria asook die veldjie in Soutpansbergweg
Haarstilering: van
Grimering vir my Sussie was my voorreg
19/05/2026
Die pragtige Leané met haar gradeplegtigheid verlede week. Fotos geneem by die Voortrekkermonument. Welgedaan Leané, mag jy hoë hoogtes bereik in jou loopbaan
My mooiste vriendin, joh jy het asemrowend gelyk met jul maternity shoot! Neitjie, jy en Jan-Louis gaan die beste ouers vir klein Hanru wees. Nommer 4 julle, woohoo baie geluk!!🎉
Haarstilering deur die amazing talentvolle Captivating Mobile Hair & Makeup (hoe dan nou anders😉)
Stunning fotografie deur Fame Productions Media
Venue: Cradle Moon Lakeside Game Lodge, Muldersdrift
Lizelle en Jason se verlowingsfotosessie by Faerie Glen Natuurreservaat.
Hare en grimering is gedoen deur Emri van Captivating Mobile Hair & Makeup en Beautiful Change.
Ons sien so baie uit na jul troudag Lizelle🥂♥️
Wat ‘n lekker oggend! Ek het vir Nadia en haar 5 vriendinne ‘n grimering werkswinkel gehou waar hulle tegnieke geleer het hoe om hul eie grimering te kan doen.
As jy ook belang stel om so ietsie vir jou girls te doen laat weet my.
Dankie Nadia🌸
02/04/2026
Louise en Brian se troudag was asemrowend mooi, dit hoort in ‘n tydskrif! Louise het so ‘n goue hart en baie geliefd deur almal wat haar ken. Sy het voorwaar die voorbeeld gestel van iemand wat gewag het totdat Vader vir haar die regte man gestuur het. Mag jul vir altyd gelukkig wees!
Fotograaf: onefineday.co.za
Bruid se rok: johanbothafashion
Bruidsmeisierokke: geliqueonline
Haarstilering: captivating_hairandmakeup
Venue: simplicity_venue
30/03/2026
Wat ‘n voorreg om vir Charlize grimering te kon doen vir haar en Michael se SAFTA’s nominasie. Jy het asemrowend gelyk!!
Rok: lenalisa_designer
Venue: gallagherconventioncentre
charlizeodendaal
25/03/2026
Die mooie Sanya met haar gradeplegtigheid✨👩🏼🎓
Rok deur lieselcreations
Wimpers deur _nudelash_
Grimering gebruik: airbrush van makeupdesignory
11/03/2026
04/02/2026
Hoe asemrowend mooi het Miquela gelyk op haar matriekafskeid verlede jaar! Sy het ‘n skepping gedra van die talentvolle Johan Botha Fashion Design, ek het airbrush grimering gedoen en Emri, van Captivating Mobile Hair, het haar hare gedoen.
Johan Botha Fashion Design
Captivating Mobile Hair & Makeup
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Wonderboom
Pretoria
0182
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:30 |
| Tuesday | 08:30 - 16:30 |
| Wednesday | 08:30 - 16:30 |
| Thursday | 08:30 - 16:30 |
| Friday | 08:30 - 16:30 |