THe Greenhouse Effect

THe Greenhouse Effect

Share

Have a low budget laugh. Just things to make you laugh. Disclaimer: we do not own any of the images, This page isn't meant to offend, only amuse.

Photos 25/03/2020

Me in my for the last bit before #777 https://ift.tt/2UDSn4A

Photos 07/03/2020

Liefde is een ding, maar liefde wat onkondisioneel is, en vir altyd sal waar wees is skaars. My hart is so seer, en tog is mamma daar saam met my. ❤️ Ons kon darem saam dans en so effens saam gesels. Ma is my klip in die lewe, sonder wie ek nie kon leef nie. ❤️ Ma d**k aan alles wat ek nie aan ged**k het nie, en ma beplan vir alles wat ek nie in ag geneem het nie. Ma is my beste maatjie, my naaste vriendin en altyd daar om in te staan of te luister as ma sien dinge is nie lekker nie. Mense verstaan nie altyd hoe ons verhouding werk nie, maar ma is 'n deel van my hart, en ma weet ek is altyd daar as ma wil praat. Ma het my nie beoordeel toe ek uit die kas uit gekom nie, en nog nooit van daar af nie. My liefde vir my ouers is oneindig, hulle dra my as ek nie meer weet hoe nie. Julle is my lewe en my toekoms, en ek is baie lief vir julle. Saam met my pa wat so soortgelyke hart het as ek, is daar geen kans dat ek dalk iemand anders se kind was nie. En tot al is ek die melkman se kind is dit okay... Julle is saam met my deur "ek soek koffie" skree in pa se ore, en "ek soek groen koeldrank" tyd wat maar eintlik net water met groen kleursel, suiker en water was. En nog steeds staan julle op en doen wat julle moet om my aan die gang te hou en te help soos ek my lewe probeer bou. Nooit het julle 'n oog geknip oor wat ek sê of wat ek bedoel nie, en ek is geëerd om saam met moeder by my beste maatjie se troue te kon wees, en het pa net so baie daar gemis. 💔 Al was pa nie daar nie, hoop ek pa weet dat my lewe en my motivering draai om pa en ma se onselfsugtige besluite. Julle is my alles en ek wens julle sien dit altyd raak♥️ My hart is 'n gebroke ysberg, maar julle is die gom wat my lewe aan die gang hou. Ek daarvoor sal ek nooit kan dankie sê nie. Ek is lief vir julle ❤️ https://ift.tt/2TPYdPU

Photos 07/03/2020

Gister was my hart vlenters geskeer, my ou maatjie, my vriendin wat altyd daar is vir my, wat so lank eensaam was... Sy is getroud met die man van haar drome en haar beste vriend. ❤️ , jy is regtig goed vir haar en ek wens julle die beste vorentoe met julle huwelik. Maar wees bewus, daar sal altyd iemand wees wat oor jou skouer kyk en seker maak alles is Okay. ☝🏻 Ek is lief vir julle altwee, maar my maatjie bly my maatjie. I love you https://ift.tt/3awsJoE

Photos 03/01/2020

What a smart little bird. #1900 https://ift.tt/37C8WD5

Photos 03/01/2020

For those who were wondering. https://ift.tt/2sAoRTC

Photos 29/12/2019

So this happened today... https://ift.tt/2MFhAsb

Photos 25/12/2019

Merry Christmas everyone! It always helps being in a positive mood! Just a disclaimer, this was before stuff went down. 🙈 https://ift.tt/39c9K33

Photos 13/12/2019

Feeling at https://ift.tt/2EeXosA

Photos 08/12/2019

We've been through hell and back, but I won't choose anyone else to do it with. 👐 https://ift.tt/2RuPV0s

Photos 13/11/2019

My baby hit today! I guess the kid in me still lives https://ift.tt/34Y4w7Z

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pretoria
1058