Catryn

Catryn

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Catryn, Randfontein.

26/06/2023

WOW 😲😳 beste belegging
maatskappy wat ek nog ooit aan I gewaag het
belê R5,000 10ure gelede en
nou het ek R50.000 gemaak 🥺😩

Handel nou en word betaal in 10 uur sonder
verlies 100% gewaarborg en wettig!!! 📈💹 om jou geld in die bank te laat is nie 'n goeie ideaal om dit te belê en begin om betaal te word 💸😇

Die maatskappy is so legitiem en 100% gewaarborg 💯✅ "DANKIE AAN U MNR BARIS U IS GODSENT" 🙏🤍

Vra my hoe dit werk.

26/04/2022

Dit is Saterdag, ons vyf sit buite op die stop en wag die dag om. Later atap Maine en Kalla(Kalie) in die erf rond. Toe Soos een koor skreeu hulle. Hi dit is Pa wat Daar by die hek wag, ons hol almal nader. Wragies dit is. Hy (Pa) gee even kyk in ons rugting. Ek sien die kar se bonnet is oop lyk of Hy besig is om Daar aan te werk. Hy stap nader tel ons een vir een oor die draad. Jippie ons Gaan huis toe. Ons ry wat Soos ewigheid voel. Dan stop ons so wragies weer by Tannie Welsyn. Sy is geskok om ons te sien.

07/11/2021

Vanhier sal die skryfmakliker raak. Hou hierdie oop en share as jul wil volg. Catryn stap die week aan. Hierdie is die grootste on te skryf

05/11/2021

Hou die spasie dop. Hier kom 'n ding. Is nou reg om verder te skryf. Dis ek Catryn. Word geskryf deur Lida de Jonge

06/07/2021

Middag almal. Wil hoor wat d**k jul van Catryn tot dusver asb?

14/06/2021

Die dae stap an. Dit is elke dag min of meer die selfde. Ons raak gewoond aan die min kos en alleen wees gedurende dag. Mense kom en mense Gaan. Dit is Saturday. Die seuns is nie tuis. Ek dwaal buite rond. Skielik Gaan ek staan. Aha daar is 'n deur wat oop is , Catryn stap stadig nader. Sy kan nie onthou dat die deur al oop was nie. Soos Sy nader stap begin haar hart vinniger koop. By die deur loer ek in. Dit lyk na een of ander werkskamer. Ruik na out olie/grease en staal. Stadig maak Catryn die deur in. Dan hoor Sy out suurknol. Kim maar nader. Sy kyk rond . Wie ek? Dan skuifel Sy nader van nuuskierigheid. Kyk of Oom stywe lippe aan ietsie werk. Sy kyk maar verstaan niks. Dan nog klein bietjie nader. Oom stywe loer so our Sy dik bril. Kyk soos coke bottles se onderkant die glade d**k Sy.

28/04/2021

In die kamer klim ek op die bed ek praat met liewe Jesus. Nou verstaan ek hierdie glad nie. Wat se jul niu eintlik vir my om groot men's the wees is sonde. Iewers het ek aan die slaap geraak toe ek wakker skrik ek wakker dit laat skemer al. Ek le en d**k nou wat nou. Staan op en stap kobuis se kant toe waar ek stemme hoor. Sjoe my lyf is seer, maar Catryn verklap niks wat in daai koppie aangaan. Trek die stoel uit en Gaan dit. Mmm wonder if ek mag. 5 min niks gebeur. Almal Gaan voort met wat hul doen dan nog 5 min. Ek begin staging asem haal. Nie te hard nie. Net liggies

18/03/2021

In die badkamer. Maak ek die Krane oop om te bad. Ek staar die water aan terwyl dit inloop. Ek klim in. Die water brand, alles is seer. Ek bad klaar en klim uit. Trek my aan en stap uit na die res in die huis. Die seuns is nie hier is net ek en Luc. Tannie stywe lippe kyk my net skeef aan. Ek vra toe of ek 'n broodjie kan kry. NEE se Tannie stywe lippe. Jy kry niks vandag, gaan sit in jou kamer en gaan d**k oor jou sondes. Ek stap terug kamer toe sonder 'n woord.

16/03/2021

Ons sit in kombuis op sulked hoe stole en ek d**k as ek die stoel op die Tafel sit kan ek ook 'n grootmens wees. Want hulle d**k ons verstaan nie. Ek kyk rond daar is niemand nie. Tel die stoel op die Tafel en klim pens en potjies daarop. Die stoel waggle Hhhhhh. Dan stilte, volgende oomblik kom almal daar in en Tannie stywe lippe skreeu. Catryn wat die hekel doen jy. Voor ek nog kon kyk, tymel ek pen's en potjies grond toe. Sien net tafels en stoelle trek. Ek spring vinnig op en kyk hulle met Groot oe aan. ''Nou is ek versekker in die akkkies '' volgende kom Oom knorpot daar in met 'n sambok hy begin slaan net waar hy plek kry. Sonder stop. Naderhand is my rokkie nat van sweet. Bloed en irinne. Want my blaas het my in die steek gelaat. Ek stitort nie 'n traan nie. Dan skreeu Knorpot het jy genoeg gehad? Ek se niks kyk hom met groen oe wat vuur suug aan. Hy le nog 'n paar houe in. Die bloed. Sweet. Irene gemeng maak alles nat. Dan skreeu hy gaan badkamer toe en maak jou self skoon. Ek stap swaer huis se kant toe elke tree is 'n marteling. Maar ek wys dit NIE tel my skouers op en loop so regop as my stywe liggam my toelaat. Ek stap reguit badkamer toe, verby Tannie stywe lippe. Wat net daar staan e dan aangaan met toebroodjies

12/03/2021

Die Son begin at koppie uitsteek en ek le Wakker in vreemde bed. Met net sulked ''weerd'' mense. Dit is Saterdag vandag. Wonder wat hierdie mense op 'n Saterdag doen. Dan hood ek Luc green. Ek staan op en stap na haar. Sy begin Wakker word en begroed my met 'n pragtige glimlag. Ek tel haar op en sit haar by my in die bed. Ek voel haar doek is nat. Waar is die doeke tog. Te bang om haar Aleen te los. Ek speel toe met haar en sy lag so diep en lekker dat ek vir 'n oomblik vergeet jet waar ek is. Dan skielik word ons terug gedruk na die hede.

Tannie stywe lippe staan met haar hande in die she
En wat d**k julle gaan hier aan? ''Catryn'' Tannie sy het Walker geword en haar doek is nat. ''Tannie stywe aaag werklik is dit nou so? Catryn staar haar aan.''wat is fout met haar?'' Tannie stywe lippe gryp vir Luc van die bed af en daar gaan sy gang af. Ek d**k nou wat nou. Ek hoor die seuns langs aan julle is ook Wakker. Aa ek sal gou more gaan se. Voor die deur klop ek. Tergelyk skreeu hulle binne. Net toe ek die deur will oopgemaak ko. Oom knorpot daar aan. Wat d**k jy doen jy Catryn, meisies mag nie in seuns se kamers ingaan nie. 🤯Oom dis my broers probeer ek. Dit maak geen verskul se Oom knorpot. Kom stap saam kombuis toe hulle kan by ons aansluit. Catryn dental agterna.

09/03/2021

Ek gaan sit op die bed in die vreemde kamer met net sulked vreemde mense. Dan kom Tannie stywe lippe daar in. Catryn ''el spring regop'' ja Tannie jy kan solank in die bed klim. Ek maak so en dan sien ek vir Luc vas aan die slaap. Sy sit haar in die bed langs myne.

Iewers in die huis hoor ek my broers. Hulle maak ook gereed vir bed toegaan.

And Nadat Al's stil en denker is le ek en d**k oor die dag se dinge en d**k. Dis okay my ouers sal more kom. So deur Al's raak ek aan die slaap.

02/03/2021

Die Son begin langskadies te gooi. Netnou is sy koppie weg. Nog geen sug van my ouers. Hoe nou dit word laat. Weet hulle waar ons is? Hoe gaan hulle ons kry?

Die stywe Tannie. Kom kinders. Ons stap traag voete agter haar aan die huis binne. Dit ruik na motbolle gemeng met stof en nog iets, Kan dit nie plaas. Maak my naar🤢.

Ons stop in kombuis. Stywe Tannie deur net so stywe lippe. Kom last ek jul gaan slaap. ''Catryn '' slaap? Verstaan nie wat hier aangaan nie. Sy vat ons deur die huis. Hier is 3 kamers 1 vir my en Luc naaste aan Tannie stywe lippe se slaapkamer. Die seuns slaap saam in een kamer. Hier is geen ander kinders nie merk ek op. Hoekom nie? Ek staan langs die bed wat Tannie Stywe lippe vir my aangewys het as my bed! Ek hoor haar met die seuns praat. My maag maak weer 'n draai
O ja nou weet ek. Ons het nog niks nat of droog oor ons lippe gehad nie. Ek is honger!

Na wat voel soos 'n Ewigheid Kom Tannie Stywe lippe daar aan. Kom eet julle Monday sy aan. Jippy ek Kan'n bees op eet. In die kombuis gekom kyk ons rond vir 'n heerlike maaltye. Daar staan dit. Elk 1 toebroodjie ons kyk vir mekaar. Tannie stywe lippe. Kry vir julle. Die konfyt is soet op my tong dit maak lekker ek eet Al's op. ''Tannie '' man ek asb nog brood kry. ''Tannie stywe lippe '' Nee'' dit I'd klaar vir vandag. Ek d**k hel hoe d**k hierdie Tannie dit is genoeg kos vir 1 dag😲 ''Catryn staan terug'' okay!

Iewers hoor ek vir Luc hul en ek wonder waar is sy? Dan kom Tannie Tannie stywe lippe weer in. Kom Catryn jy moet in die bad kom dan die seuns. Ek stap agter Tannie stywe lippe aan. In die badkamer is reeds watter in die bad. Toe toe wat staan jy so? Sorg dat jy In die bad kom. Ek trek vinnig uit en klim in die water. Die water is lou. Ek begin was. Tannie stywe lippe met hande in die sy toe jy is nie al wat moet bad nie. Kry klaar sodat jou broers ook kan kom bad. Sy stap weg. Ek bad klaar sien my nagklere en trek dit aan, dan d**k ek hoe het dit dan hier gekom.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Randfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Culinary Team

Attire

Website

Address


Randfontein