Pure Plaas Handgemaakte Seep
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pure Plaas Handgemaakte Seep, Randfontein.
09/04/2026
Bestellings wat uitgaan
Dankie vir elkeen se ondersteuning!
27/03/2026
Moeg vir chemikaliee in alles 😔?
😄dis jou kans! Vat beheer waar jy kan en Bestel nou jou seep voor jy uitmis op chemikaliee vrye produkte!
Pure plaas 100% boerseep gel ook nou beskikbaar in 10liter emmers vir wasgoed en allerlei skoonmaak, van skottelgoed, storte, baddens en vloere.
Kontak my vir volledige pryslys 0832884500
17/03/2026
Nie lus vir seep rasper, wel ek maak dit maklik vir jou!
Maak jou eie boerseep gel met ons 100g vlokkies boerseep vir jou wasgoed, skottelgoed en nog vele meer skoonmaak doeleindes.
Smelt slegs saam kookwater.
17/03/2026
Bestelling reg vir aflewering
Alle bestellings word Netjies verpak in ‘n boksie
Kontak my op 0832884500 vir jou bestelling
15/11/2025
Fresh cows milk, sheep tallow and other oils. White parts milk base, Grey parts are activated charcoal. Brown parts are cocoa, cinnamon and nutmeg powder. No fragrance added. Oh, I absolutely love the feel of this soap on my skin! Its so nice🥰🧼spicy smell and a soft exfoliating. Leaving skin soft
14/11/2025
Boerseep tried and tested! Dis my baba se potty training pants wat sy besluit het om in die modder te speel! Gelukkige ek om my boerseep te kon toets! Kyk die ware resultaat. Smeer, week en was normaal. As vlekke oorbly, herhaal n 2de keer. Easy as that-brand new!
🧼New things coming real soon! Excited! 😬
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Randfontein