Salon Jo-mise
Hair , Beauty ,boerseep,tupperware and hair products and more
kontak ons vir afspraak vir brazilian blow out
joekie - 063 121 1037
denise- 084 830 3920
hi almal ons is nou amptelik by 58 jan fiskaal str helikon park hoop om almal daar te sien
15/05/2023
hi almal ons wil net se baie baie baie dankie. vir almal se ondersteuning ons waardeer julle almal verskriklik baie ons hoop om almal te sien by die nuwe salon by 58 jan fiskaal straat helikonpark randfontein
ons sal volstoom by die nuwe adres wees 23 ste mei hoop om almal daar te sien groete joekie en denise
gelukkige moedersdag aan al ons kliente hoop julle het n lekker dag gehad
13/03/2023
✅ Support Salon Jo-Mise
📍 Randfontein
💬 Comment for More Information
11/12/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
58 Jan Fiskaal Str Helikonpark
Randfontein
1760
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 06:00 - 12:00 |