Lemon Tree Nail & Beauty

Lemon Tree Nail & Beauty

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lemon Tree Nail & Beauty, Beauty Salon, 15 Warbler Walk, Richards Bay.

01/02/2025
09/12/2024

A huge thank you to you for your continuous support of my small business. Your loyalty is greatly appreciated.

Photos from Lemon Tree Nail & Beauty's post 09/10/2024

Baie dankie vir elke dame wat my Klein Bederf Dames Oggend bygewoon het.

Dan wil ek ook net vir die volgende persone dankie sê vir hulle deel om te help om die dag 'n sukses te maak:

🌷 Marlize Van Staden vir die besonderse boodskap wat jy vir ons gebring het.
🌷Klein - Bederf Produkte vir die heerlike produkte en geskenke boksies
🌷 Madelien Zwart van Spikkelkoei vir die oulike oorbelletjies
🌷 Linda Raubenheimer vir die tafeldoeke
🌷 Sunshine Cater Hire vir die eetgery en breekware
🌷 Creative Events & Catering vir die heerlike versnapperinge
🌷Genevieve vir ons lekker Kolwyntjies
🌷 Julie-Ann Jones Ackerman en Anna vir die oulike pienk spinnekoppies
🌷 Maritza Bruwer van Chocnotes vir die lekker sjokolade bederfies
🌷 Leonard Viljoen, Rechard Viljoen en Waldo Viljoen vir al julle hulp agter die skerms

Sonder elkeen van julle sou hierdie funksie nie moontlik gewees het nie.

Vir die dames wat nie daar kon wees nie, ek hoop ons sien julle by die Dames Oggend 2025.

Photos from Lemon Tree Nail & Beauty's post 01/10/2024

KOFFIE-TYD BY KLEIN!!!

☕️☕️☕️☕️☕️☕️☕️☕️☕️☕️Hier by Klein hou ons van mooi goed, lekker mense en lekker kuier.... en wat is nou lekkerder as kuier oor ñ koppie koffie?

Ons deel vandag die WONDERLIKE nuus dat dit weer Koffie-tyd is by Klein.

Klein Koffie is trots Suid-Afrikaans en word plaaslik, op KLEIINskaal gebrou en met die hand verpak om seker te maak jy kry TOP kwaliteit in jou koppie... elke keer! Ons geure is uniek en die A++ graad se smaak is op ’n ander vlak.. “Artisan Coffee” op sy heel beste, natuurlik!

Ons Klein Koffie sal jy in die volgende geure kan kry:
☕ Italian Blend - Dark Roast
☕ Amarula Cream - Medium Roast
☕ Kahlua Fudge - Special Dark Roast
☕ Cappuccino Fudge - Special Dark Roast
☕ Hazelnut - Medium Roast
☕ French Vanilla - Medium Roast

Let wel: Ons 100% Arabica Beans word ingevoer en dra by tot Klein Koffie se VOL smaak. Kostes op invoere en bone is egter AANSIENLIK op maar ons sal so lank as wat dit moontlik is, ons prys vir hierdie heerlike koffie, bekostigbaar hou.

Kontak my gerus by 083 454 8019 vir navrae en bestellings.

30/09/2024

Klein Bederf Produkte Richardsbaai Dames Oggend

30/09/2024

Laaste dag van September 🩷
Mag jul ñ geseënde en voorspoedige week hê

Photos from Lemon Tree Nail & Beauty's post 25/09/2024

Ek is so opgewonde oor Klein se Damesoggend 2024. Ek kan nie wag om al julle dames daar te sien nie.

Vir die wat dalk nog wil kom, ek het nog net 3x plekkies oor. So julle beter vandag nog julle plekkies bespreek.😀

Photos from Lemon Tree Nail & Beauty's post 22/09/2024
19/09/2024

🫖🫖🫖🫖🫖🫖🫖🫖🫖Klein se Tee maak die perfekte Ystee!

Van ons kliente se gunsteling geure Klein Tee is die Lietsjie, Roos en Rooibos, Vanilla en ook die Lemoen&Vanielje

Photos from Lemon Tree Nail & Beauty's post 19/09/2024

Die tyd kom nader....

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Richards Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


15 Warbler Walk
Richards Bay
3900

Opening Hours

Monday 03:00 - 17:00
Tuesday 03:00 - 17:00
Wednesday 03:00 - 17:00
Thursday 03:00 - 17:00
Friday 03:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00