The Robertson Weight Loss Club
This Weight Loss club is there to support people in their weight loss journey. There will be a "weight in" day once a week.
We keep track of your progress and supply you with our 100% natural products
11/09/2021
04/09/2021
Ek is opgewonde oor almal se vordering in hul gewigverlies "journey"
100% natuurlike produkte en geen newe effekte.
20 druppels per dag en ons maklik volhoubare eetplanne wat gratis is saam jou aankope.
Vir navrae volg die skakel
https://chat.whatsapp.com/HNqe82eWDYh2W7gTfFqvo0
Vir ons volledige reeks produkte en aanlyn bestellings volg asb my webblad
Www.moedeloosvirvetwees.co.za
SAICS info groep WhatsApp Group Invite
03/09/2021
Die DRUPPELS wat almal aan die praat het !!
Werk 9 keer vinniger as enige pil of shake!!
SLEGS 20 DRUPPELS ñ DAG !!
Jy kan 16kg tot 20kg verloor in 8 weke.
Mense met kroniese medikasie welkom!
ONS KOERIER LANDWYD.
AGENTE DRINGEND BENODIG!!!
Verdere inligting kontak my vandag nog.
Whatsapp : 0822830223
Alleenlik vir navrae kliek op die link
https://chat.whatsapp.com/HNqe82eWDYh2W7gTfFqvo0
Agente word benodig.
Hardwerkend
Gemotiveerd
Beskik oor selfoon en data
Begin onmiddelik kommissie verdien
Geen area gebonde
Geen aansluitings fooi
As jy ernstig is kontak my of los jou nr
23/08/2020
Na jare se gesukkel en soek na n produk wat werk het ek met Saics begin om gewig te verloor!!
Reeds 12kg is weggegooi.... 😊
4 maande is verby sonder dat ek enige produkte gebruik, en steeds niks opgetel nie.
Ek gebruik medikasie vir hoe bloeddruk en cholesterol en die solution het geen newe effek nie.
As jy wil verloor kontak my by 082 2830223 of los jou nommer. Baie bekostigbare pakkette is beskikbaar!!
Ps... Die verandering in my vel is ook ons amazing Derma Nu velsorg reeks🤪🤪
22/03/2020
LEES ASSEBLIEF!!!
Almal besef nog nie hoe ernstig dit is om net by jou huis te bly en veilig te wees nie. Die volgende maand is n baie moeilike tyd wat voorle omdat die corona virus so hoogs aansteeklik is!!
Kinders is by die huise. Waar hul hoort en veilig is!
Sommige ouers moes nou hul jaarlikse verlof neem omdat niemand na kinders kan omsien.
Ons ervaar so baie dat daar 'n bespotting gemaak word van kinders wat oorgewig is. "Vetties" word emosioneel geboelie.
Ons kry so baie ouers wat kla oor skoolkosblikke wat altyd n probleem is. Of kinders wat ingee op snoepie dae.
Ouers hierdie is nou die kans om die volgende 4 weke u kind te kan help.
Moenie hul volprop met gemorskos om hul stil te hou. Dis jou plig as ouer om die regte ding te doen.
Ons nuwe 30 dae pakket is nou slegs R349. Dit is veilig vir kinders bo 6 jaar.
Binne die 1ste week is daar al 'n verandering.
Spaar u kinders verdere verleentheid en help hulle ontslae raak van oorgewig!!
Ons eetplan is doodeenvoudige kosse wat almal in die huis kan eet. Dalk is n nuwe leefstyl net wat jy en jou gesin nodig het.
As jy die regte besluit geneem het kontak my ons lewer in week wat kom weer pakkies landswyd af!!
Whatsapp op 0822830223
04/02/2020
En dis hoe ons produk werk.
Smelt weg in cm en ook op skaal.
Van 8XL na 5XL
Well done Nico. Jy maak ons super trots. Nog n lang pad voor maar ons stel klein mylpale.
As jy ook wil aansluit whatsapp my 082 283 0223
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Robertson
6705
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when The Robertson Weight Loss Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.