Hair at Anel
For all your hairdressing needs at affordable prices.
Aan almal wat my ondersteun het deur die jaar!! Baie dankie!
Aan al my kliente, vriende en familie, mag hierdie Christusfees vir julle almal gesëend wees waar julle julle ookal bevind. Wees veilig en sien julle in die nuwe jaar!
Baie dankie vir ieder en elk se ondersteuning deur die jaar dit word opreg waardeer.
Kersgroete van Hair@Anel!!!
16/12/2017
So bietjie vakansie hare ook gedoen!
16/12/2017
Vandag was die DIE dag vir bietjie verandering. Van baie blond na ‘n meer natuurlike voorkoms. Dankie Christelle Havenga Booysen dat jy altyd in my vertrou! Wat ookal jou kleur is jy bly ‘n amazing vrou!
31/10/2017
19/04/2017
'N pragtige vrou en kosbare klient wie se kleur ongelooflik mooi by haar pas!
Aan al ons kliente, vriende en familie, mag hierdie Christusfees vir julle almal gesëend wees waar julle julle ookal bevind. Wees veilig en sien julle in die nuwe jaar!
Baie dankie vir ieder en elk se ondersteuning deur die jaar dit word opreg waardeer.
Kersgroete van Hair@Anel!!!
03/12/2016
Mooiste blond op 'n pragtige vrou. Dankie vir al jou ondersteuning deur die jare!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
1210 Hardekoolstreet
Roodekrans
1739