The Lady Bug
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Lady Bug, Beauty, cosmetic & personal care, Roodepoort.
We will post some of the Matric 2015 dresses soon. I was privileged enough to be able to design and make the dresses of 6 Beautiful young ladies this year. Each of them had their own unique style and colour. What a blessing they all were. I'm looking forward to Matric farewell 2016. But before we get there, I still have 3 weddings for 2015...- Gerda.
20/11/2013
2010
20/11/2013
Hennise (Bastion 2013)
Ons word jaarliks "gebless" met wonderlike jong meisies wat elk 'n unieke rok wil he vir hul spesiale aandjie. Elke rok is die jong meisies se eie unieke idees... Vir ons is dit 'n groot voorreg om elke jaar deel te wees van hierdie spog geleenthede.
20/11/2013
Sjoe, tyd vlieg en ek sien dit nou eers raak toe ek so deur die foto's gaan. Daar was soveel geleenthede intussen en ek gaan probeer om al die foto's wat ek tot dusver het van my ma se handewerk op te laai oor die volgende paar dae. Indien jy self nog 'n foto of twee het van een van haar skeppings, Laai asseblief op, of tag, of hoe ook al 'n mens dit moet doen... anders email vir ons dan laai ek dit graag op. [email protected].
Hi, Uiteindelik... Die page is aan die gang... Vir die wat nog nie weet nie. Ek is Doret en definitief trots op my ma se handewerk. Daarom het ek die Page begin waarin ek meer met julle van haar skeppings kan deel.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Telephone
Website
Address
Roodepoort
1724