Elna Jeunesse
Beauty Care Jeunesse Velsorg Produkte
Lyk tien jaar jonger!!!! Luminesce Serum (Velsorg) vernuwe stamselle. Resultate kan binne 30 dae gesien word.
Jeaunesse vervaardiger 'n stamsel velsorg produk genaamd Luminesce wat Botox kan vervang sonder enige nadele. Die produk kan gebruik word vir plooie, sakke onder die oe, aknee, ou aknee merke, bolip plooitjies, brandmerke ens. Dis nie verkrygbaar in winkels nie en kan regstreeks by agente gekoop word om kostes laag te hou. Instant Ageless (Velsorg) vat 3 minute na aanwending om plooie ligter te maak en hou vir 8 tot 9 ure. Reserve (Wellness) is 'n unieke botaniese mengsel. Dit het die vermoe om die selmembrane te penetreer en om lewende selle te beskerm teen oksidatiewe beskadiging. Uitstekende produk vir atlete. Whatsup of skakel my as julle meer wil weet oor die produkte of as julle belangstel om selfs 'n agent te word.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg