Bella-Vi Hair Studio

Bella-Vi Hair Studio

Share

Vaalpark's favourite hair salon for over 16 years. This is where every client becomes family. Come sit, relax, and let us make you shine.

Find us at 2 Zoutpansberg St, Vaalpark• WhatsApp 082 786 8190.

24/09/2026

Daai inspirasie-foto kan pragtig wees... en steeds nie die regte plan vir jóú hare wees nie.

Soms is die beste ding wat jou haarkapper kan sê:
“Kom ons doen eerder dít.” 🤍

📍 Bella-Vi | Vaalpark
Vir afsprake: 082 786 8190

22/09/2026

Vir baie van ons kliënte is daardie soektog al 15+ jaar verby. 🤍

Die moeilikste deel van ’n nuwe salon?
Om iemand nuut met jou hare te vertrou.

As jy nog na jóú haarkapper soek, kom kuier gerus. 🤍
Bella-Vi Hair Studio
📍 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
📲 082 786 8190

17/09/2026

Daai oomblik wanneer 1 cm skielik soos 10 cm voel. 😂

Ons meet. Ons wys. Ons onderhandel. 😉

Ons belowe om elke millimeter ernstig op te neem. 😂✂️
📍 Bella-Vi Hair Studio, Vaalpark
📲 082 786 8190

15/09/2026

Jy het die inspirasie foto.
Jy het al gevra wat dit kos.
Jy kyk elke oggend na jou hare.

MAAK DIE AFSPRAAK.

Jy weet wat om te doen. 👀
📲 082 786 8190
Bella-Vi Hair Studio | 2 Zoutpansberg St, Vaalpark

10/09/2026

Wie sou dit nou kon raai..? 😏

Hakuna Matata, mense. 😂

Minder bekommernisse. Beter hare. Ons sien jou by Bella-Vi. 😉
📍 Vaalpark
📲 Afsprake: 082 786 8190

08/09/2026

Kan ons dit wetenskaplik bewys? Nee.
Glo ons dit? Absoluut. 😂

Dalk kort jy ook net ’n afspraak. 😏
📲 082 786 8190
📍 Bella-Vi | Vaalpark

03/09/2026

Aan al die mans wat wonder hoekom ’n haarafspraak so lank vat... 😂

Sien bewysstuk A.

Ons belowe, ons sit nie net en gesels nie.

Kom kyk wat ons met jóú hare kan doen. 😉

Bella-Vi Hair Studio
📍 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
📲 082 786 8190

02/09/2026

Ons het die probleem opgelos…

Nou kan jy net lê en ontspane. 💆‍♀️

Wie weet NOOIT waarheen om te kyk by die wasbak nie? 👀😂

Kom lê terug. Ons het die res. 😉
📍 Bella-Vi Hair Studio | Vaalpark
📲 082 786 8190

27/08/2026

Dis ongelooflik hoeveel beter jy kan voel.....wanneer jy goed voel oor jou hare.

Dis ook die rede waarom kliënte al meer as 16 jaar hul hare aan Bella-Vi toevertrou.

Kom ervaar die Bella-Vi verskil.

Bella-Vi Hair Studio
📍 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
📲 082 786 8190

25/08/2026

Kleur, son, hitte en die lewe self laat soms hulle merk.

Gelukkig kan gesonde, mooi hare weer begin met die regte sorg en 'n bietjie professionele liefde.

📍 Vaalpark
📲 082 786 8190

Ons sien uit daarna om jou by Bella-Vi te verwelkom.

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Sasolburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


2 Zoutpansberg Street, Vaalpark
Sasolburg
1947

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 00:00