In Touch Beauty Salon
Good day to all. My page is about the beauty industry and more so about my beauty salon which I man
Die salon is toegemaak, baie dankie vir almal wat my ondersteun het
13/09/2016
Hi almal, ek doen mini manikure of pedikure wat insluit cutex met uv gel oor vir R50. In Secunda en kontak my asb by 0828754323
Ek doen toonnaels vir R50. Maak jou naels mooi vir die Lente. Cutex en uv glaze. Jel of akriel moet net reeds afgehaal wees asb. Indien julle 3 of meer is by een plek sal ek dit by julle kom doen.
Baie dankie vir jul ondersteuning
Whatsapp my sommer op 0828754323
Skakel/whats'app my vir 'n afspraak om jouself of iemand anders te bederf met 'n manikuur of pedikuur
Manikuur R150 (sluit in qutex met uv glaze)
Pedikuur R170 (sluit in paraffien behandeling en cutex met Uv glaze)
Skakel gerus vir 'n afspraak, die salon is oop tot van 9h00 -18h00
Eyebrow wax R50
Lip wax R40
Chin wax R40
Skakel vir meer pryse vir wax
Lash &eyebrow tint R60
Akriel naels: met tips R280, sonder tips R250
Pedikure met parrafien behandelingen cutex R160
Manicure met cutex R150
Skakel Reinette 082 875 4323
Spesiale aanbieding voor die Paasnaweek:
Ooghare wax R50 en lip wax R40
Alle ander wakse 10 % afslag
Tint: Ooghare R20 Wimpers R30
Skakel of Whats'app vir meer inligting of afspraak asb by 0828754323
08/03/2016
Goeiedag almal, besoek gerus In Touch Beaty Salon vir goeie en bekostigbare diens. Op die oomblik bied ek waxing, tinting,gel naels, manikure en pedikure. Ek is 'n AVON agent ook.
Spesiale prys op PEDIKURE is R160 (sluit 'n parafien behandeling en cutex in) Indien gel ipv cutex is dit R220
Gel naels of toon naels vir R150
Eyebrow wax R50; lip wax R40; chin wax R50
Full facial wax (ingesluit eyebrow wax en shape) R150
Skakel of Whats'app my asb op 082 8754323 vir 'n afspraak, baie dankie
13/01/2016
Hallo almal, besoek my gerus by In Touch Beauty Salon vir enige wax behandeling, akriel en gel tips, manikure, pedikure, tinting van brows en lashes. **** Salon oop
Spesiale pryse:
Gel vir jou tone vir R150 (sonder soak)
Brazilian wax R160
Eyebrow shape R50
Lip wax R40
Chin wax R40
Eyebrow tint R30
Lash tint R40
Manikuur R120
Pedikuur R150
Baie dankie vir almal se ondersteuning. Skakel of Whats'App my asb by 082875432
Hallo almal, besoek my gerus by In Touch Beauty Salon vir enige wax behandeling, akriel en gel tips, manikure, pedikure, tinting van brows en lashes. **** Salon oop
Spesiale pryse:
Gel vir jou tone vir R150 (sonder soak)
Brazilian wax R140
Eyebrow shape R50
Lip wax R40
Chin wax R40
Eyebrow tint R20
Lash tint R30
Manikuur R120
Pedikuur R150
Baie dankie vir almal se ondersteuning. Skakel of Whats'App my asb by 082875432
'n Voorspoedige 2016 vir al my kliënte en belangstellendes. Mag 2016 vir u alles inhou wat goed is, en mag die Here u seën en beskerm
Die salon is oop tot 24 Des en dan weer vanaf 27 Des oop. Baie dankie vir almal se ondersteuning. As jy met vakansie gaan, ry versigtig en geniet die blaaskans!
My pedikuur vir R150 sluit die volgende in: skuur van voete, voorbereiding van naels (sny, vyl ens), scrub, base coat, 2 lae cutex, UV laag wat gebak word, massage cream.
As jy parrafien wax wil bysit is dit R30 ekstra
As jy gel op jou tone wil he ipv cutex is dit R100 ekstra
Alle cutex en gel of akriel moet verwyder wees voor die tyd asb
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
56 Danie Theron Str
Secunda
2302