Macnificent Makeovers
Exquisite yet transformationall makeovers to enhance your natural beauty...! Brides, bridal entoura Look and feel exquisite by becoming the new YOU!
For 20 years+ my passion has been creating transformations for brides, matric farewells, photo shoots, portfolio's, fashion shows, special functions, etc. You don't have to travel anywhere - I do this in the comfort of your own home! You can also enjoy the luxury of a facial, neck- and back massage to make you feel tranquil and renewed again!
17/05/2025
27/09/2024
Louchel, jy is een baie unieke jong dame, het die gesels baie geniet met jou grimeersessie! Jy het stunning gelyk in jou mooi rooi rok - beautiful verby! 🌹🌹
24/09/2024
Ilze, weereens was dit so 'n groot voorreg om jou grimering te kon doen! Jou rok was só perfekte keuse, jy het sprokies mooi gelyk! 🌹❤️
25/08/2024
Tina, Susan en familie, dit was so lekker om tyd by julle te kon spandeer! Julle is 'n pragtige familie! Dit was 'n plesier om julle hare en makeup te doen! 💕
Baie geluk met jou verjaardag wat kom Maureen, mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met seëninge van voorspoed, geluk, gesondheid en liefde! 🎂🌹
Hoop jou partytjie was lekker!
09/06/2024
Ilze, jy is een ongelooflike mooi mens en dit is elke keer vir my 'n plesier om jou gesiggie te versier! 💞🌷
22/10/2023
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Secunda
2302