The Soaking Sloth
Creative Glycerine Based Soaps
Fizz balls
Sugar Scrubs
13/09/2026
Laaste week om bestellings te plaas voordat ek bietjie gaan rus...
12/09/2026
Ek het 10 Skillies gekry om in Badbolle wegtesteek...
06/09/2026
05/09/2026
Ek moes 'n paar goedjies bymekaar sit vir 'n Dogtertjie se verjaardag...
Sy kry 'n Seekat-waslappie (ek het dit self gevou)
Mermaid Sugarscrub
10 Mini Badbolle
1 Troll-bol
1 Kat-Seepie
02/09/2026
Sharing is caring 🫶🏻
30/08/2026
En dan ook 'n Sparkle Troll-boll vir 'n verjaardag hampertjie
30/08/2026
My naweek in fotos:
Badbolle gepak...dit klink nie so erg nie, maar dis in sakkies sit (dan probeer jy om nie die blommetjies aftekrap nie) dan moet dit geseël word...soms bars die sakkie dan moet jy van vooraf begin...
Ek moes 40 seepies maak vir 'n mamma vir Autism Awareness. Vir die wat nie weet nie, die logo is legkaartstukkies en daar is 4 kleure, blou, rooi, geel en groen.
So ek moes elkeen layer...
Baie trots om deel te wees van die projek!
27/08/2026
26/08/2026
Ons doen ook "Party Favours" en Hampertjies volgens jou budget.
Onthou ons maak ook toe vanaf 21 September tot 4 Oktober. Laaste bestellings sal die 14de September gevat word.
23/08/2026
Ietsie nuuts is oppad....
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Thulamahashe
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |