Salon Mar-Q-ette

Salon Mar-Q-ette

Share

Salon M@r-Q-uette

Photos from Salon Mar-Q-ette's post 05/05/2021

Nuwe haarstyl vir n pragtige dame!

Photos from Salon Mar-Q-ette's post 22/04/2021

Verskillende blond tones!! Happy clients!!

Photos from Salon Mar-Q-ette's post 22/04/2021

Lieflike produkte beskikbaar, dit ruik heerlik!! Kontak my gerus, kan bestel indien ek dit nie meer op my rak het!! 0714829311

Photos from Salon Mar-Q-ette's post 22/04/2021
06/02/2019

Kyk net hoe word ek bederf!! Dankie Liefste Suzette vir die salon se mooi nuwe bekertjies! Dis dierbaar van jou. # # #

28/09/2018

Hallo liefste kliënte...Soos almal weet is dit vakansie en ek is n mamma... Dit beteken dat ek slegs die dae ingaan wat ek vooraf kliënte geboek het. Ek doen n beroep op almal om asseblief vroegtydig jul afsprake te maak om teleurstelling te voorkom. Brandstof is duur, dus is dit nie vir my koste effektief om elke dag te ry as ek nie vooraf kliënte geboek het. Dis net tydelik, binnekort is ek naby aan dorp dan is dit nie meer n probleem. Glo en vertrou almal sal verstaan, jammer vir enige ongerief.

18/09/2018

So True!

13/08/2018

Liewe vriende. Ek sal die week nie by salon wees agv familie verpligtinge. Ek sal volgende week weer terug wees op my pos. Jammer vir enige ongerief. # # #

Photos from Salon Mar-Q-ette's post 07/08/2018

Ek gee volgnde week bestelling deur. Almal wat wil bestel kontak my gerus by 0714829311.

11/06/2018

Opsoek na 3/4 slaap,2bad, motorhuis, dierevriendelik in Upt/ of max 10 km buite. Nie Augrabiespark asb. Jul/Aug Onder 9500 kontak 0714829311 email fotos [email protected]

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Upington?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Ons Tuin Kwekery 16 Ribbok Str
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00