House of nails

House of nails

Share

I finished my course for acrylic, acrylic dip, gel and sculpture. I am currently busy with my portfo

20/01/2021

Ek doen naels acrylic, gel en sculpture teen bekostigbare prys en asook toonnaels. Jul kan my kontak op 079 470 3960

20/01/2021

Hi.. Ek is opsoek na 2 mense vir wie ek french sculpted naels kan doen vir my portfolio en kan terugkom vir n refill ek vra slegs R200 en die refill is verniet. Ek is nog besig om te leer en is besig met my portfolio sodat ek eksamen kan gaan skryf. As jul my graag wil ondersteun kan jul my kontak op 079 470 3960 of n comment los.. Lekker dag

18/11/2020

Goeie middag.. Ek is opsoek na 2 mense wie se naels ek kan doen soos aangeheg in foto. Ek doen dit op die natuurlike naels en ek vra slegs R150. Dis vir my portfolio. As jul my wil ondersteun kan jul my kontak op 079 470 3960 of n comment los en ek kom terug na jul toe. Let wel ek doen toonnaels ook teen R150. Ek is van vanderbijlpark.

09/11/2020

Ek is opsoek na mense wie se naels ek kan doen soos aangeheg op foto met acrylic die dip metode..ek doen dit op die natuurlike naels met wit en clear acrylic.. Ek vra slegs R150 en is gevestig in Vanderbijlpark. Jul kan my kontak op 079 470 3960 of n comment los.

Photos from House of nails's post 07/11/2020

Kom eet en drink koffie of Capacino by Headlines Coffee Corner and Art's shop, gelee op die perseel van Headlines haarsalon in Livingstone blvd 33 Vdbp en besigtig ons Art terwyl jy jou naels kan doen en ons sonbed kan geniet alles onder een dak. Gratis wifi en rokers area. Tel nr. 0715370327.. Vir die naels kan jul my kontak op 079 470 3960

Photos from House of nails's post 04/11/2020
30/10/2020

French tips and clear gel

Photos from House of nails's post 30/10/2020

Acrylic dip

Photos from House of nails's post 30/10/2020

Glow in the dark acrylic sculpture

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Vanderbijlpark?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Livingstone Boulevard 33, Vdbp
Vanderbijlpark