Nails by Sharon Steyn
nails
28/03/2023
28/03/2023
Baie baie dankie aan elkeen wat gehelp het om Dillon Steyn se droom waar te maak Naboomspruit hier kom die 16A rugby span gaan skop g*t seuns onthou ons baie lief vir julle geniet elke oomblik bly veilig en speel lekker,speel slim nie seer nie ❤
07/03/2023
Goeiemôre,
Daar nog net 11dae oor voor sy geldjies moet in wees vir sy rugby toer hyt reeds al n paar rand by mekaar gemaak maak kort nog om hom te help om sy droom waar te maak hard gewerk en dis sy 1ste rugby toer ons so trots op hom. As daar nog iemand daar buite is wat hy of sy hul harte kan oop maak sodat hy kan gaan toer sal ons dit opreg waardeur maak hoe saak hoe klein die donasie is nie elke bietjie maak baie hy was naweke kare om sy geld by mekaar te maak as daar iemand is wat nog kan help of wie se kare hy kan was kontak my by 083 7566481 baie dankie sover vir almal wat reeds vir hom n geldjie gegee het ons waardeur dit uit ons harte uit
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
ALBU STR
Vanderbijlpark
1911
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |