Glam Galz Nails
Beste naels in die Vaaldriehoek! Hou die "page" dop vir foto's en specials!!
Al gehoor van Airbrush nail art? Glam Galz doen dit ook, teen bekostigbare pryse!!!
07/02/2012
03/02/2012
Soos belowe, die pryslys!! Die eerste 20 facebook fans wat afspraak maak, kry 10% afslag!
Nog net 'n paar daggies dan maak die salon oop! Baie opgewonde!!!
Lekker naweek almal!!
Ek is so besig om die beste pryse en die coolste produkte reg te kry vir die mense dat ek nog nie kaans gekry het om die prys lys te laai nie. Vertel solank al julle vriendinne van Galm Galz Nails, daar is 'n verrassing wat wag vir 'n paar gelukkige facebook 'fans"! Hoe meer mense die page like, hoe meer is daar om na uit te sien!
Lekker aand!!
Glam Galz Nails opening 1 Feb! Price list and specials will be uploaded soon!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Beefwood Weg 34
Vanderbijlpark
1911
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 11:00 |