Angels hair

Angels hair

Share

The best salon that care for you and your hare

Photos from Angels hair's post 27/05/2026
22/05/2026

Groot uitroep vir my nuutste topaanhangers! šŸ’Ž Emmerenchia Van Greunen

Maak 'n opmerking om hulle in ons gemeenskap te verwelkom.

22/05/2026

’n Groot dankie aan Emmerenchia Van Greunen

vir al jou ondersteuning! Baie geluk dat jy ’n topaanhanger aan die wenkant is šŸ”„!

15/05/2026

Angels Hair
Kennisgewing aan alle kliƫnte
Neem asseblief kennis dat daar vanaf nou geen hare of behandelings meer op rekening gedoen sal word nie.
Alle dienste moet asseblief betaal word voordat u die salon verlaat. EFT-betalings sal slegs as onmiddellike betalings aanvaar word.
Ek moes ongelukkig hierdie besluit neem, aangesien ek elke maand agter betalings moet aan gaan. ’n KliĆ«nt wat my ’n groot bedrag skuld en, ondanks baie versoeke, nog nie betaal het nie, het my in ’n baie moeilike finansiĆ«le posisie geplaas.
Ek vra groot verskoning vir enige ongerief, maar hierdie besluit is nodig om verdere skade aan my besigheid te voorkom.
Baie dankie vir elke lojale kliƫnt se begrip en ondersteuning.
Groete
Elna
Angels Hair

10/05/2026

Liewe kliënt 🌸
Baie dankie vir jou liefde en ondersteuning by Angels Hair⁠�.
Hierdie Moedersdag wil ons net vir elke mamma sĆŖ — jy word waardeer vir alles wat jy elke dag doen. 🌷
Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en spesiale oomblikke saam met jou geliefdes.
Dankie dat jy deel is van ons salon familie. šŸ’•
Gelukkige Moedersdag!
Liefde
Elna & die Angels Hair⁠� span 🌸

25/03/2026
25/03/2026

Heavenly Father,
I place every client who walks through my door into Your loving hands.
Bless their lives, their homes, and their families.
Lord, I pray that You improve their financial situations.
Open doors of provision, opportunities, and favor for them.
Remove stress and worry about money and replace it with peace and trust in You.
Father, I also pray for their health.
Strengthen their bodies, bring healing where there is pain or sickness, and fill them with renewed energy and joy.
Bless their work, their relationships, and their future.
May they leave here not only feeling beautiful on the outside, but encouraged, uplifted, and blessed in their hearts.
Let Your goodness follow them in every area of their lives.
In Jesus’ name I pray,

Photos from SPCA Vereeniging & Vanderbijlpark's post 25/03/2026
Want your business to be the top-listed Hair Salon in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


31 Corner Limpopo And Umtata Three Rivers
Vereeniging
1935

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 07:29 - 14:00