Suné Smith Skoonheidsalon
Suné Smith is die trotse eienaar van Suné Smith Skoonheidsalon in Vredendal. Ons gebruik Kalahari Lifestyle Skin Care produkte & verkoop dit ook.
Suné Smith Skoonheidsalon bied aan Manicures, Pedicures, Massages, Facials, Chemipeel, Spray Tanning, Wax, Tint en vele meer.
15/09/2026
Suné Smith Skoonheidsalon is oop🥳
Maak gerus jou afsprake om enige terleurstelling te voorkom, stuur n whatsapp, 073 153 4262 📲
Is naweke Saterdae beskikbaar & werk ook vakansiedae💆🏻♀️
Maak ook vroegtydig jou afsprake vir Desemeber. Laaste werks dag van Desember is die 22ste Des. 2026🌿
Groete
Suné Smith
💚💚💚
20/08/2026
🦿🩵🦿🩵
14/08/2026
Suné Smith Skoonheidsalon is n TROTSE Daller🥳
Sterkte aan elke span & leerder vir more se interskole teen Hopefield💙
Dallers Bo!!!!
💛💚💛💚
26/07/2026
💚💛💚💛
Hoërskool Vredendal
21/07/2026
Salon is oop🥳🥳🥳
Ek is wel nog besig om te herstel, maar is beskikbaar vir alle treatment💆🏻♀️
Boek ASB vroegtydig om enige terleurstelling te voorkom, 073 153 4262 🌿
Ek werk op die oomblik GEEN Saterdae nie.
Baie dankie vir almal se geduld, liefde & ondersteuning💚
Groete
Suné Smith
16/06/2026
💚💚💚
09/06/2026
Ek wil net vir ELKE klient baaaaie dankie se dat julle verstaan dat ek nie nou op die oomblik kan werk nie🦿 & dankie se vir elkeen se ondersteuning in die tyd💚
Ek mis my werk & kliente🥺
Kan nie wag om weer te begin werk nie..al is dit nie gou nie😊
🌿🌿🌿
27/05/2026
Dankie weereens vir almal se omgee & ondersteuning..waardeer dit SO baie💚🙏🏼🥰
If you know..you know🤣🤦🏻♀️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Grensstraat Nr10
Vredendal
8160
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 19:00 |
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
| Friday | 08:00 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Suné Smith Skoonheidsalon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.