Lords & Ladies Hair Design

Lords & Ladies Hair Design

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lords & Ladies Hair Design, Hair salon, 29 Gawie Theron, Welkom.

25/11/2021

Voorbereiding vir die besige tyd wat kom. Skoon foils, hierdie sal seker darm genoeg wees vir n week

22/11/2021
19/11/2021

Goeie dag almal!!!!!

Ek maak die 23ste Desember 2021 klaar vir die jaar en begin dan weer die 11de Januarie 2022.

Dan maak ek 28 Januarie 2022 klaar en gaan met kraam verlof. As alles goed gaan en ek glo en vertrou dat alles sal, begin ek middel Maart weer stelselmatig weer werk.

Maak groot asb julle afsprake vroegtydig, want ons tyd is maar beperk.

Hoop almal het n fantastiese dag

23/08/2021

Onthou om julle afsprake te maak voor 23 September 2022. Ek is toe van 23 September tot 29 September 2021

25/06/2021

Met Covid-19 wat al hoe meer kop uit steek, vra ek asb al my kliente, as jy n afspraak het, kom asb net jy wie die afspraak het. Moet asb nie ander mense saam bring nie. My plekkie is baie klein en kan ook nie so baie mense op n slag hou nie en dit maak dit ook net veiliger vir ons almal. Vriendelike groete Chantelle

Photos from Lords & Ladies Hair Design's post 31/03/2021

Before and after

Photos from Lords & Ladies Hair Design's post 05/02/2021

Die salon kom nou mooi aan. Stadig maar seker

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Welkom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


29 Gawie Theron
Welkom
9430

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00