Merike at Bio Sculpture

Merike at Bio Sculpture

Share

Ek doen Bio Sculpture Gel teen baie billike pryse en ek is naweke en na ure ook beskikbaar

Photos from Merike at Bio Sculpture's post 24/02/2016

Gel Naels........

BIO-SCULPTURE gel naels vir slegs
R140.

Kom ontspan en voel soos n nuwe mens.

Merike
084 021 3881

10/02/2016

Gel Naels!!!!!

Valentynsdag is om die draai!!!!!

bespreek nou om nie die laaste 2dae se aanbod te mis nie!!!!

R120 vir gel naels........

Net omdat jy verdien om fantasties te lyk.

Ek werk tot 8h saans.........

Merike
084 021 3881

Photos 09/02/2016

Gel Naels!!!!!

Valentynsdag is om die draai!!!!!

bespreek nou om nie die 3 dag aanbod te mis nie!!!!

R120 vir gel naels........

Net omdat jy verdien om fantasties te lyk.

Ek werk tot 8h saans.........

Merike
084 021 3881

Photos from Merike at Bio Sculpture's post 21/01/2016

BIO SCULPTURE GEL NAELS KOMPETISIE !!!

Bespreek vir jou gel tone of hande vir R140.
As jou bespreking die 20ste bespreking is kos jou gel naels jou....

R50 !!!!!!! Jy spaar R90!!!

Ons vorder fluks!!! Is al in die dubbel getalle. Wie weet.... Dalk is jy nr 20đŸ˜€!!!!

Merike Germishuys
084 021 3881

Photos 18/01/2016

GEL NAELS KOMPETISIE TYD!!!

Bespreek vir jou gel tone of hande vir R140.
As jou bespreking die 20ste bespreking is kos jou gel naels jou....

R50 !!!!!!!

Merike Germishuys
084 021 3881

14/01/2016

18 JANUARIE.......

My plekkie is weer oop op die 18de Januarie.

Nuwe prys is R140 vir Gel Naels

Ek doen manicures en pedicures vir R100 per treat.

Sien uit om die nuwe jaar saam met julle ye spandeer

Photos 17/12/2015
Want your business to be the top-listed Nail Salon in Wellington?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Merike at Bio Sculpture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Wellington.