Little Hair House
BEAUTY | CONFIDENCE | YOU
More than a salon , it's an experience
11/08/2026
ππ DIE PRET GAAN VOORT BY LITTLE HAIR HOUSE! ππ
Julle het ons vorige Pop βn Balloon-promosie sΓ³ geniet dat ons besluit het om dit nog βn bietjie langer te laat hou! ππ
β¨ Van nou af tot en met 26 Augustus β¨
kry jy met ELKE AFSPRAAK die kans om βn ballon te POP en βn LEKKER PRYS te wen! ππ
Daar is baie verrassings en pryse om te wen! ππ
So maak seker jy bespreek jou afspraak en moenie hierdie een misloop nie! πββοΈβ¨
π ELKE AFSPRAAK = βN KANS OM TE POP!
π ELKE BALLON = βN MOONTLIKE PRYS!
π² Kontak Emmie: 076 856 7474
Little Hair House π
Because you deserve it! β¨
ππ
04/08/2026
πΈ VROUEDAG VIERINGE BY LITTLE HAIR HOUSE! πΈ
Dis tyd om jouself Γ©n jou beste vriendin te bederf! π
β¨ Slegs op 08 Augustus 2026
π Bring 'n vriendin en ontvang ALBEI 20% afslag op julle besoek.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle te vier en julle sommer ekstra mooi te laat voel! π·
π
Datum: 08 Augustus 2026
π Kontak Emmie vir afsprake: 076 856 7474
β¨ Besprekings is beperk β maak vandag nog jou afspraak!
Because YOU deserve it! π€
20/07/2026
π Ons Kompetisie-Wenner se Pragtige Transformasie! β¨
Ons is so opgewonde om die ongelooflike resultaat van ons kompetisie-wenner met julle te deel! πββοΈπ€
Kyk net na hierdie voor-en-na β wat 'n ongelooflike verskil! Ons is mal oor hoe mooi en gesond haar hare nou lyk.
Baie dankie dat jy vir Little Hair House gekies het. Dit was vir ons 'n voorreg om jou te bederf, en ons hoop jy geniet jou nuwe voorkoms! πΈ
Laat weet ons in die kommentaar wat julle van hierdie transformasie dink! π
π Little Hair House β Waar mooi hare en selfvertroue ontmoet. β¨
30/06/2026
β¨ Haarwenk van die dag! β¨
π DIE WAG IS VERBY! π
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan ons Little Hair House Makeover Kompetisie! πββοΈβ¨ Julle ongelooflike ondersteuning, shares, comments en tags het hierdie kompetisie 'n groot sukses gemaak. β€οΈ
π₯ En nou... die oomblik waarvoor almal gewag het...
π Baie geluk aan ons gelukkige wenner: Cecelia Hanekom! π₯³π
Jy het 'n ongelooflike makeover gewen en ons kan nie wag om jou te bederf nie! π Stuur asseblief vir ons 'n privaat boodskap om jou afspraak te bespreek.
Aan almal wat nie hierdie keer gewen het nie β moenie moed verloor nie! Daar is nog baie opwindende verrassings, kompetisies en spesiale aanbiedinge wat oppad is. πΈ
β¨ Hou ons blad dop... jou beurt kan volgende wees!
β¨ BALAYAGE MAKEOVER β¨
Van dof na droomhare! π€
Kyk net na hierdie ongelooflike balayage-transformasie β sag, natuurlik en perfek geblend vir daardie songekuste voorkoms. βοΈπββοΈ
Ons is mal oor die dimensie, g***s en beweging wat βn balayage aan jou hare gee. Die beste deel? Dit groei natuurlik uit en verg minder onderhoud as tradisionele highlights.
Wat dink julle van hierdie makeover? π
π Little Hair House
π Bespreek jou afspraak vandag en laat ons jou droomhare βn werklikheid maak!
β€οΈπ₯ VAN VAAL NA VA-VA-VOOM! π₯β€οΈ
Kyk net na hierdie ongelooflike transformasie! π
Ons het hierdie pragtige, lewendige rooi kleur geskep wat haar persoonlikheid perfek laat uitstaan. β¨πββοΈ
Wat dink julle van hierdie voor-en-na? Laat weet ons in die kommentaar! π
π Little Hair House
π Maak vandag nog jou afspraak en laat ons jou droomhare βn werklikheid maak!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Keurboom Weg Nr 11, Worcester-Wes
Worcester
6850