GLANS deur Anneke

GLANS deur Anneke

Share

A testimony of faith, resilience & beautiful transformations. ✨🌸 💅🏻

South African mom of 3 🇿🇦 Salon built during my 7yo son's fierce battle with Leukemia. 🎗️ Forged in the valleys, running for the peaks.💪🏻 His fight inspired me to pursue my dream.

18/09/2026

🥰 🩷

17/09/2026

Loyal clients are the real luxury. 🥹🩷

15/09/2026

💖 ❤️‍🩹 😁 🥳
Ek is geseënd. Dankie vir my kliente se vertroue in my 🙏

15/09/2026

Jy is baie spesiaal. Geniet jou naeltjies en mag dit skitter orals waar jy gaan, nes jy al reeds skitter in mense se lewens! 🩵💖

10/09/2026

Ek het dié mees amazingste kliënte 💙

Dit is ongelooflik wat gebeur as jy glo en vertrou, nie op jou eie doen & late nie, maar op God se beloftes en Sy plan vir jou lewe. Maak nie saak waar jy begin nie, hoe jy begin nie, BEGIN NET! Glo in jouself. Spreek LEWE!

10/09/2026

Akriel dip 🤍 4 weke se uitgroei. Ek is TROTS 💫

10/09/2026

I speak to a lot of women on a daily basis.... And this morning when I read this post, I felt I needed to share it with all of you.. 👇🏻👇🏻

What we think we know about someone: Everything.

What we actually know: very, very, very little.

So don’t compare. Don’t criticize. Don’t pull them down hoping to lift yourself up. Don’t judge. Don’t assume. Don’t make them out to be some awful villain when you don’t know the whole story. Don’t worship them either. They’re just a human. Maybe they’re amazing, but there’s a good chance they struggle too. I mean, we all do. No matter how it looks. We all struggle.

Don’t lack compassion when you have no idea the trauma they’ve walked through. Don’t be all “well what I would do is...” Because aren’t in their shoes. You’ve never been in their exact shoes. You have never, not for once second lived their life.
Don’t delight if they fall. Don’t clap if they lose. Don’t be smug, or prideful. Don’t be envious of their life. Don’t be jealous. Don’t be ugly.

Just love them, walk in grace, and believe everyone is doing the best they can in life. Have boundaries and make wise choices when it comes to who gets your best, but try to withhold the judgement. It’ll keep your heart pure, and in the end, that’s the goal. 💫

10/09/2026

Maybe the goal was never to have the biggest house, the newest car, or the fullest bank account.

Maybe the real goal is having enough… while still having time for the people you’re working so hard for.

Because what’s the point of building a good life for your family if you barely get to live it with them? 🤍

Photos from G***S deur Anneke's post 06/09/2026

LASHLIFT + TINT 🙌🏼

🌟 Wat is ’n Lash Lift?

’n Lash lift is soos ’n "perm" vir jou eie natuurlike wimpers. Dit lig, krul en definieer jou wimpers van die wortel af om hulle langer en voller te laat lyk.... heeltemal sonder wimper extensions! Dit word amper altyd saam met ’n tint (kleursel) gedoen om die wimpers ’n ryk, donker maskara-effek te gee.

📌 Vinnige Feite 👇🏻

Dit is jou eie wimpers: Geen vals wimpers of gom word gebruik nie. Ons maksimeer net die potensiaal van jou natuurlike wimpers. 🥰🤩

Langdurige resultate: ’n Lash lift hou gewoonlik tussen 6 en 8 weke, afhangend van jou natuurlike wimper groeisiklus. Dit is baie belangrik om ingedagte te hou!

Lae instandhouding (Low Maintenance): Anders as extensions, hoef jy nie elke 2–3 weke terug te kom vir "fills" nie. Jy kan net opstaan en gaan!

Bespaar tyd in die oggend: Jy kan jou wimperkruller weggooi. Jou oë lyk onmiddellik helderder en meer "wakker".

Kort behandeling: Die hele proses neem slegs sowat 45 tot 60 minute. Dit is die perfekte "lunchtime" bederf.

Waterbestand na 24 uur: Na die eerste 24 uur kan jy swem, sweet, jou gesig was en selfs maskara aansit as jy ekstra drama wil hê.

🧼 Na-sorg (Aftercare) Wenke....

Hou jou lash lift mooi met hierdie reëls vir die eerste 24 uur: Moenie jou wimpers natmaak nie.Vermy stoom, saunas en swaar sweet.
Moenie ooggrimering of maskara dra nie.Moenie op jou gesig slaap nie sodat die krul perfek kan set.💡

Mense wat perfek is vir hierdie behandeling:
Kliënte met reguit wimpers wat afwaarts wys.Diegene wat ’n natuurlike "ek het so wakker geword" voorkoms wil hê.Mense wat allergies is vir die gom van wimper extensions.Besige mense wat nie tyd het vir baie grimering nie.🩷

WhatsApp 0609727356

06/09/2026

LASHLIFT + TINT 🥰🤩

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Worcester?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00